LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harties Views | LekkeSlaap
+22

Harties Views

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die huis kan op versoek teen 'n addisionele koste van R175 per dag skoongemaak word.

Let asb. op die beleid dat daar geen geraas na 22:00 toegelaat word. Hierdie beleid word streng gehandhaaf.
Kuiergaste word onder geen omstandighede toegelaat nie. Slegs maksimum 8 gaste word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan, Montego Bay 37, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8zKx8QW24eRGdex22I1a3IvXz1KnJu15uYLvhxLDVzZ7M6hyX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Simon Bekker Avenue Montego Bay 37 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.745618676922 27.839707846818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!