Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Hartland
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eugene C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Cango Marathon accomodation.

What a lovely venue for the Cango Marathon weekend. Huge (no, enormous) house with every conceivable convenience. We were three families, and there was still space spare. Simply beautiful! Thanks to the hosts for your attention to detail. We’d love to book it again for next year. Honestly, the photos don't do it justice. You have to see and experience this place in person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartland se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Eugene.
Dit was vir ons ñ voorreg om julle groep te ontmoet en te akkommodeer. Julle is enige tyd weer baie welkom hier.
Laat dit goed gaan.

Hartland
Rene E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Asemrowend.

Ons was 'n groep van 10 - ouderdomme was van 10 to 80 en als was ongelooflik netjies en baie mooi en gepas vir almal van ons, ons sal gerus weer Hartland besoek en beveel dit aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bastiaan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bastiaan B
Gesin met klein kinders

Uitstekende gesinsverblyf.

Het Hartland besoek met my volle gesin. Die ruimte van die perseel en die geriewe het dit uiters geskik gemaak vir klein kinders. Die huis is baie ruim, goed toegerus en baie netjies. Die ligging is baie sentraal. Goeie waarde vir geld in 'n tyd waar reisigers so baie keer nie ontvang wat geadverteer word nie. Hartland is beslis nie so geval nie. Dankie aan Hennie vir 'n baie lekker tyd wat ons hier kon deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A

Karoo droom.

Dit was ons eerste familievakansie in 7 jaar en om in Hartland te bly het net bygedrae tot die heerlike vakansie. Dit is 'n pragtige huis wat goed toegerus is met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Blessing wat ingekom het was baie vriendelik en het baie mooi skoon gemaak en gehelp. Die spasie van die erf, swembad en speelrame het gemaak dat die kinders (en grootmense) die heel dag lekker kon speel. Sal enige tyd weer teruggaan en beslis Hartland aan enigiemand aanbeveel wat Oudtshoorn toe gaan. Hennie, dankie vir al die inligting, kommunikasie en puik akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Ons het heerlik gebly!

Hartland is 'n pragtige plek om te bly. Alles was skoon en netjies en ons is met hartlikheid en vriendelikheid ontvang. Alles wat ons moontlik aan kon dink om gemaklik en lekker te bly, was daar. Ons wens ons kon langer gebly het! Ons sal definitief weer by Hartland bly indien ons in daardie rigting reis. Voorwaar 'n ongelooflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Perfek.

Hartland het die perfekte naam. Dis 'n enorme, gerieflike en besonders goed ontwerpte huis. Ons was 4 volwassenes en 4 kinders en daar was nog baie plek oor. Niemand kon ophou praat oor hierdie merkwaardige huis met sy lang swembad, massiewe grasperk en elke gerief waarvoor kind of volwassene kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben Chris A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben Chris A
Gesin met klein kinders

'n Huis in Provence in die Klein-Karoo!

Pragtige, oop, ruim woning. Erf groot en plat vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Huis was baie netjies. Fantastiese huis, lekker leefhuis. Sal verseker weer van hom gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Saam met vriende

Absolutely loved our stay with our friends and children at the wonderful Hartland.

We spent a glorious week over New Year at Hartland with friends and children. The house was very spacious and everything we needed was there. The grounds were beautiful and there was a lovely play area with sandpit and swings for the kids. The 15m swimming pool was a great hit with all and we spent most days in it or sunning ourselves in the great Outdshoorn weather around it. Blessings and Alice made sure the house was clean and tidy every day and their help really made us all feel like we were on holiday. Overall the holiday experience at Hartland was one thoroughly enjoyed by all and one we would definitely recommend and repeat ourselves. Many thanks to the owners for their fantastic hospitality and helpful advice. A spacious, clean and well maintained property with magnificent grounds and a great swimming pool. There was something for everyone and we would definitely recommend it to anyone wanting a fantastic holiday in Outdshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F

Baie geniet!

Het dit baie geniet in Hartland. Dis besonders netjies en ons sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozitta D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozitta D
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf vir gesinne met klein kindertjies.

Ons kuiertjie by Hartland was een van ons lekkerste nog ooit. Dis 'n heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het. Dit was 'n fees vir die kinders, met die heerlike groot erf en speelparkie. Dit was ook 'n fees vir die ouers, om heerlik op die stoep te kan kuier met lekker wyn van die Klein Karoo. Die huis is in 'n baie mooi landelike omgewing geleë en naby goeie restaurante en aktiwiteite. Die eienaar is besonder gasvry en het ons baie tuis laat voel. Ons sal dit verseker aanbeveel en wil graag self weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esta J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta J
Gesin met klein kinders

Asemrowende, ongelooflike lekker ruim kuier huis.

Ons het gevoel asof ons die skattejag gewen het, nadat ons internet soektog vir verblyf so wonderlik uitgedraai het. Dit was werklik uitstekende waarde vir geld. Vier luukse en-suite kamers en 'n massiewe leef en braai area, met 'n "kind-se droom-grasperk" was beslis vir ons 'n wenresep! nn

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L
Gesin met klein kinders

We had a blessed time together at Hartland ... A top class getaway and the best place to relax.

We thoroughly enjoyed our stay at Hartland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B
Gesin met tieners

Absolute gem. Ample space for a large family. Centrally located.

Always weary when booking online we were pleasantly surprised after a very long trip from Gauteng to find a beautiful Italian Farm-styled house to rest at, enroute to Cape Town. What an absolute gem, home away from home, with ample space for the larger family. We will most definitely make use of Hartland again when travelling to the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Klein-Karoo Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzEwNWY4LTg5MWYtNDMzMS1iYzI3LTc2YTgyMDVjNzIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 9) 14 5 1 5 30 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58097 22.1982399