Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartley Manor Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konferensie-lokale in Muldersdrift is dit 'n ideale plek vir die gaste van troues en vir konferensie-afgevaardigdes.

Die verblyf beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 26 gaste. Die selfsorgeenhede bied 2 groot slaapkamers en 'n en suite-badkamer, 'n aparte toilet, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sit-/eetkamer met 'n TV.

B&B-eenhede het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer (stort), tee- en koffiemaakgeriewe, 'n aparte ingang vanuit 'n ingeslote binnehof en veilige parkeerplek.

Ontbyt word bedien in die ontbytkamer/sitkamer. Volledige DStv is beskikbaar in die sitkamer. Let asb. daarop dat geen van die B&B-kamers op die oomblik individuele TV's het nie.

Gaste het toegang tot 'n patio wat onderdak is, braaigeriewe en parkeerplek wat onderdak is. Kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n kwekery op die perseel wat oop is vir die publiek. Fourways, Sandton, Randburg en Krugersdorp is binne gerieflike reisafstand en het teaters, casino's, bioskope en groot winkelsentrums.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 68 resensies vir Hartley Manor Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Hartley Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTRmNTk2LTE5ZGUtNDhiNy1iNjkxLTU0MzI3MDVmMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 953 De Vlei Pad Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.008002777778 27.864683333333