LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartley Manor Guest House | LekkeSlaap
+27

Hartley Manor Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Hartley Manor Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pieter B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in Muldersdrift

Ruim eenhede met alles wat jy nodig het en meer. Ontbyt was heerlik en ons sal weer daar bly.

Viné V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed ingerig.

Ek kan Hartley Manor beslis aanbeveel.

Johan C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Personeel is vriendelik.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons doen ons beste om almal welkom te laat voel, ons hoop om julle gou weer te sien!

Tasha

Hartley Manor Guest House
Hermien H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien H
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker bederf na 'n lang reis en ons was aangenaam verras.

Dit het begin met baie vriendelike kommunikasie, het ons klaar welkom gevoel. Ons het 'n paar ekstra versoeke gehad en dit was geen probleem nie. Die groot verskeidenheid ontbyt was rerig tops. Die Kothuis is ruim, smaakvol, skoon en netjies met genoeg slaapplek en badkamers. Weereens baie, baie dankie en die prys was baie billik.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

More Hermien,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons hoop om julle weer te sien by Hartley Manor.

Tasha

Hartley Manor Guest House
Ilonka R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka R
Saam met vriende

Uitstekend

Die plekkie is soveel mooier as wat dit lyk op die fotos. Dit was n aangename verrassing.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Thank you for your lovely review - much appreciated. So good to know you enjoyed our guest house.

Hartley Manor Guest House
Elize E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Baie meer as wat ons verwag het in alle opsigte. Ongelooflik gerieflik, ruim en in die mooiste tuine uitgelê.

Ons was baie verras oor hoe groot ons eenheid was. Pragtig skoon en mooi versier. Ons was mal oor die stoep wat reg rondom die eenheid was en uitgeloop het op die rose en asemrowende tuin omring met berge. Ons gasvrou, Tash het die ekstra myl geloop en niks was te veel moeite nie. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Hi Elize. Thank you so much for your review - we really appreciate the feedback and compliments! And so happy you enjoyed the beautiful surroundings. Hope to see you again.

Kind regards

Lyn

Hartley Manor Guest House
Nicola V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die ontbyt wat ingesluit is, is 'n groot pluspunt.

Julandri S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek vir 'n oornag indien mens 'n troue naby bywoon, ontbyt was heerlik.

Sien sterre.

Gerda V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en ontspannend.

Ek sal enige tyd Hartley Manor aan enige iemand aanbeveel, hulle het ook baie goeie instruksies gegee, hoe om van OR Thambo lughawe te ry na bestemming, ons was naby aan Krugersdorp en het bietjie daar ook rondgeloop. Gastehuis netjies, vriendelik, en ontbyt saam met die familie was heerlik, baie dankie. Personeel wat kom skoonmaak het, ook baie vriendelik, tot ons beddens mooi gemaak vir die aand se slaap. Dankie weer eens.

Marelize K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K
Enkelreisiger

Baie rustig en netjies en personeel uitstekend.

Ek is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Kamers is ruim en netjies. Baie sentraal geleë en veilig. Heerlike ontbyt en weer eens baie vriendelike personeel. Sal vir seker weer daar bly!

Lara K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K
Saam met vriende

Thank you for the amazing service.

Thank you we had such an enjoyable stay. The staff were very friendly and helpful. The cottage was spacious and clean. We had to attend a function and when we returned we found that Hartley Manor had provided us with a turn-down service, the lights were on in our cottage and the electric blankets were already switched on. This was so thoughtful, especially as when we returned it was absolutely freezing out. We will definitely visit again.

Tertius V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry.

Baie lekker plek vir oornag en lekker ontbyt.

Melissa R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and secluded.

It wasn't a bad stay, rooms could provide shampoo and conditioner as it is a drive away from the shops. The road leading to Hartley Manor is not the greatest but was easy enough to find. Breakfast was simple but great.

Hein K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag.

Kamer onvoltooid. Bad nog nie klaar. Los teëls. Geen stortkop by kraan. Tuin slordig. Ontvangs baie goed. Ontbyt baie lekker.

Johan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Geen lugreëling, matrasse swak gehalte. Plafonwaaier 'n aanbeveling.

Lynette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Besigheidsreis

Skoon, netjies en stil.

Vriendelike diens. Netjiese verblyf. Ek sal graag weer hier oornag.

Amerie O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied.

Friendly staff. Can recommend Hartley manor for anyone.

Jannie E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Sou graag 'n televisie in die kamer would hê.

Isabel B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir die geld wat betaal is.

Ons het twee aande by Hartley Manor oor geslaap. Dit was skoon en netjies. Ons deur kon glad nie sluit van binne nie en is gevra om net die skuif slot te gebruik. Dit was 'n groot demper op ons spesiale naweek weg.

Lize N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot kamer, baie netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

Susan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie profesioneel. Was bewus van alle reëlings. Vooraf sms vir direksies ontvang. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Elize L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sakpas-oorslaap vir een nag!

Ons het lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend!

Lianie E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E
Saam met vriende

Wondelike ervaring.

Die personeel was werklik oulik. Ons het ekstra toebroodjies bestel vir middagete en dis met baie moeite voorgesit. By Hartley Manor Guest House spaar hulle geen moeite om hul gaste ekstra welkom te laat voel nie. Sal beslis weer daar oorslaap!

Lucy R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R
Saam met vriende

Country visit.

Hartley Manor was baie gerieflik geleë en dit voel of jy in die bosveld is, al is Johannesburg nie ver nie. Die ontvangs was baie vriendelik en ons cottage was pragtig uitgelê en goed toegerus. Daar is ook 'n roos kwekery met pragtige rose teen 'n baie billike prys. Ek sal enige tyd weer by Hartley Manor oorbly en aanbeveel.

Es V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Es V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay and everything was perfect.

Will for sure recommend Hartley Manor Guest House to everybody. Clean and neat. Breakfast was very nice.

Leon C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

No hot water to shower in the evening and morning.

Shower curtain should be replaced with 'n door. Extractor fan noisy

Gawie V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf met hulpvaardige personeel.

Ek kan Hartley Manor beslis aanbeveel as verblyf opsie.

Nerine S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n awesome plekkie!

Baie baie lekker, ons het dit vreeslik geniet die atmosfeer was great en die stilte was so lekker. 'n Rustige nagrus met 'n heerlike ontbyt. Sal defnitief weer terugkeer.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Dankie Nerine, ons wardeur jou positiewe terugvoering!
Tasha

Hartley Manor Guest House
Mariette D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie skoon verblyf, maar ontbyt teleurstellend. Geen vrugte, koue roosterbrood, stadige diens en geen keuses in warm ontbyt nie.

Verblyf en ligging goed, maar aanwysings op pad kan verbeter. Geen beantwoording van twee nommers toe ons onseker was oor roete. Ontbyt kan verbeter. Tuine pragtig.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Mariette, ons is jammer dat jy 'n slegte ondervinding gehad het met die ontbyt, ons het gewoonlik vars vrugte, jogurt, spek en roer-eiers op die spyskaart, ek sal definitief uitvind wat gebeur het.

Hartley Manor Guest House
Willie G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onwelkom en teleurgesteld. Lyk na 'n rowwe agterplaas

Diepsloot maak jou bang vir verblyf sonder diefwering voor deure en vensters. Ingang en lang veldgras beslis onvanpas by 'n gastehuis. Baie onveilig gevoel. Baie moorde in Mulderdrift se omgewing. Ordentlike parkering en opknapping van agterplaasgevoel is noodsaaklik. Eerste indrukke is blywend. In teenstelling was die kamer en badkamer baie netjies toegerus en skoon. Ontbytkamer en tafels was keurig en netjies en ontbyt smaaklik en betyds.

Gerda O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Kamers baie netjies en skoon. Beddegoed keurig en verfrissend vars. Badkamer baie skoon.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Baie dankie, Gerda!

Hartley Manor Guest House
Casper G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en sal weer daar kom oorslaap. Ek moet sê julle warm komberse is 'n wenner.

Die verblyf by Hartley Manor was een van die lekkerste tye wat ek nog met vriende gedeel het. Almal het hul eie privaatheid gehad, maar tog het ons 'n chalet gedeel. Die mense daar gaan uit hul pad uit om jou te help. Het selfs die kombuis vroeër laat begin werk net sodat ons betyds op ons plek kon wees. Weereens baie dankie!

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.

Hartley Manor Guest House
Charmaine K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie lekker en personeel baie vriendelik.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.

Hartley Manor Guest House
Mari-louise D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mari-louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal te duur vir wat mens kry.

Heel netjies, en die ligging is perfek vir 'n troue by Moon & Sixpence. Kamer was 'n groot teleurstelling, bitter klein en bied niks spesiaal nie. Teen R375 pp is dit was mens kry beslis nie die geld werd nie.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

The accommodation you chose was designed as an extra for our self-catering cottages. At the price you certainly won't get anything better. Our rooms are very clean and comfortable. What more did you expect for R375 per person including a full cooked breakfast?

Hartley Manor Guest House
Norman R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norman R
Enkelreisiger

Aangenaam.

Sien gerus die sterre.

Lizelle V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Wonderlike mense, gasvry!

Sal definitief weer besoek, vriendelike mense en pragtige plek! Netjies en pragtig!

Pieter D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Besigheidsreis

Dit was gemiddeld. Sal nie weer daar bly nie.

Sien die sterre.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

We are extremely careful in the cleanliness of our rooms, staff and service offered. As these items obviously did not come up to your standards I would suggest you look at booking into a more expensive establishment, which may suit your requirements better. At R 750 for 2 people including a full breakfast, clean serviced rooms with free tea and coffee, I do think our customers get good value for their money. A more constructive comment would be more informative.

Hartley Manor Guest House
Wim B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wim B

Not value for money.

I also work in hospitality, but painted floors? And the fan on a cupboard with no table to put in on, had to use ottoman. Empty bottle coffee, not even a radio let alone a TV. Guess I am used to better.

Hartley Manor Guest House's terugvoer

Our apologies for the lack of coffee - a serious oversight. As for the rest of your comments - we could put in wood floors, TV, radio etc but then we would not be able to charge a mere R325 per person INCLUDING a full breakfast!

Hartley Manor Guest House
Monique B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met vriende

Dit was rustig. Nie gevoel of ons in die dorp was nie.

Ons het 'n troue 10 km van Hartley Manor bygewoon. Toe ons by Hartley Manor aankom, was daar genoeg parkering (ons was in twee karre). Die plekkie was baie skoon en net. Daar was melk in die yskas, koffie, tee en suiker. By ontbyt was almal vriendelik en professioneel. Oor die algemeen was dit baie aangenaam.

Gerhard B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Enkelreisiger

Pragtig, maak gerus 'n draai by die rose.

Baie lekker met 'n vriendelike atmosfeer. Die plek is maklik om te kry en die eenheid was goed ingerig. Sal gerus weer daar bly.

Jannie B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Ons het net oorgeslaap vir een nag. Kamer was netjies met alles in plek.

Maryna B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B
Enkelreisiger

Dit was 'n gesellige en rustige verblyf.

Ek het my verblyf geniet. Dit is in 'n rustige en stil omgewing en ek sal graag weer besoek. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Vriendelike atmosfeer en goeie waarde vir geld.

Unine V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Unine V
Besigheidsreis

Onveilig.

Ons het baie onveilig gevoel, daar is steeds verbouings op die eiendom.

Erika T - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T
Saam met vriende

Was hartlik verwelkom en was besonders ruim en netjies, lekker warm slaapplekkie gehad in die hartjie van die winter.

Sal Hartley Manor verseker aanbeveel vir 'n vinnige naweekwegbreek. Was hartlik verwelkom en het van die begin af tuis gevoel. Die kamers was besonders ruim met al die nodige toerusting.

Liam S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Goeie verblyf in die omgewing.

Yolandi R - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Enkelreisiger

Baie netjies en pragtig.

Baie stil en netjiese plek vir oornag, goeie diens.

Ruben A - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben A
Saam met vriende

Het slegs een aand oorgeslaap.

Die kamers was skoon en netjies alle elektriese toerusting het goed gewerk. Daar kan egter aandag gegee word aan die ontbyt. Die keuses is min, veral as iemand nie spek of graanvlokkies eet nie. Verder het ek nie kritiek te lewer nie. Ons het lekker gebly.

Marelize C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog nooit so tuis gevoel nie.

Vriendelike mense wat jou met ope arms ontvang en jou tuis laat voel. Soos 'n huis vanaf die huis gevoel.

Amanda B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon netjies - alles uitstekend!

Verblyf en ontbyt was heerlik! Baie mooi uitsig en baie vriendelike personeel.

Henry W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en moderne kothuis.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en smaakvolle kothuis in 'n landelike omgewing en bekostigbaar. Sal definitief weer daar oorbly.

Linkie H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I highly recommend Hartley Manor.

Our visit to Hartley Manor was great, the room was nice and clean and the management arranged early breakfast for us. There was no TV in our room and we did have a lot of time on our hands, but this wasn’t a big bother.

Heinrich Werner S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Werner S
Saam met vriende

Heerlike ruimte.

Heerlike spasie binne die gastehuis en dit is skoon en netjies. Die tuine word goed onderhou en is pragtig.

Paula G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G
Besigheidsreis

Dit was heerlik, rustig, goed ingerig en 'n pragtige omgewing met baie oulike personeel.

Die ontbyt was heerlik!

Lizette P - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels like a holiday...What a pleasure!!!

What a lovely place!! So beautiful, quiet, peaceful and spacious. Staff helpful and friendly. Very neat, tidy and well equipped.

Rudi V - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Enkelreisiger

Very awesome - friendly stay.

Comfortable stay, spacious, good, and friendly service. It was a relaxed environment and great value for money.

Eymo K - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eymo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to stay

Tranquil location. Friendly reception.

Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTRmNTk2LTE5ZGUtNDhiNy1iNjkxLTU0MzI3MDVmMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 953 De Vlei Pad Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.008002777778 27.864683333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!