Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart'nDiaz

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johannes Hyronimus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Hart'nDiaz
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannacornelia K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannacornelia K

Baie mooi, skoon en netjies gewees.

Baie lekker gebly. Die toegang tot die hek het nie dadelik gewerk nie, maar eers die volgende dag. Verkies maar 'n remote - minder ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met tieners

Bitter lekker, voel soos huis, wou nét langer bly! Ligging perfek.

Ons het heerlik gebly by Hart'nDiaz. Die woonstel is skoon en netjies, die braaier op die stoep is vir ons 'n groot pluspunt, lekker privaat by jou eie plek. Loopafstand vanaf die strand en waterpark, kan nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Ons sal definitief weer Hart'nDiaz besoek. Sentraal geleë en loopafstand van die strand. Eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het en ons het ons verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Goeiedag Juanita. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is baie welkom om weer by ons te bespreek vir julle volgende vakansiewegbreek.

Hart'nDiaz
Charlene B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen terugvoering van agent nie.

Wag vir die kode van sleutels, sukkel om by hek te in en te uit. Gaan stuur boodskappe, maar kry niks terugvoering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Goeiedag Charlene. Baie dankie vir julle terugvoer. Behalwe vir die probleem met die kode van die sleutels en die hek wat tydelik buite werking was, is ons bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek.

Hart'nDiaz
Hanna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna V

Lekker maar was nie ons nie, het te veel soos huis gevoel.

Ons sou graag op die grond wou bly waar ons kinders kon speel en bietjie meer wou sien as ons braai as om geboue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Goeiedag Hanna. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek vir 'n volgende wegbreek.

Hart'nDiaz
Denver C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver C
Gesin met tieners

Awesome plekkie, gerieflik, veilig en naby aan strand. Waarde vir geld.

Kom beslis terug na hierdie gem van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Hi Denver. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria

Hart'nDiaz
Carmen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was comfortable, modern and neat. Security was a big bonus as it really made one feel safe.

Overall, we had a pleasant stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Thank you, Carmen. You are most welcome to stay over again on your next visit to Mosselbay. Regards, Hanri and Ria

Hart'nDiaz
Anna-marie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Die tweede keer wat ons besoek en ons sal weer en weer. Dankie vir julle vriendelikheid van die opsigters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie weereens geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Hanri en Ria

Hart'nDiaz
Nikoleen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikoleen V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Die plek was groot genoeg vir ons as gesin. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer vorentoe by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria

Hart'nDiaz
Freddy D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy D

Ontspannend, veilig en sonder beurtkrag.

Die eenheid was pragtig, netjies en veilig. Goeie waarde vir geld, net die inligting rakende die afhaal van sleutels is baie verwarrend, geen gesig-tot-gesig kontak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Hi Freddy,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ongelukkig, bly ons nie self in Mosselbaai nie en gebruik agente wat die sleutels hanteer.
Ons is jammer dat ons julle nie self kon verwelkom nie.
Ons is nogtans bly dat julle die verblyf daar geniet het en julle is baie welkom om weer te bespreek as julle bietjie wil wegbreek.

Hart'nDiaz
Mpumzile M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mpumzile M
Besigheidsreis

We have a wonderful time at Hart'nDiaz, no regrets.

The security is very important when you are new in a place. We were very happy with everything, no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Hi Mpumzile. Thank you for the feedback. We are glad that you have enjoyed your stay. You are very welcome to visit us again some time.

Hart'nDiaz
Chantelle R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R
Gesin met tieners

Baie lekker vakansie gehou by Hart'nDiaz.

Kompleks is veilig, loopafstand van strand, restaurante en die waterpark. Komplekseenheid baie mooi, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer vorentoe by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek.
Groete,
Hanri en Ria

Hart'nDiaz
Dominique C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dominique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cockroach-infested.

While the place was reasonably clean, my husband and I had to basically hunt and kill cockroaches daily. Because of where they seemed to come from, I was unable to prepare any meals. I was too scared and disgusted to use any of the crockery either. That and the stove plates are rusted from the sea air. Sent pictures of some of the dead roaches to the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Naby aan die see. Binne loopafstand en alles wat ’n persoon nodig het was daar. Netjies, skoon en ruim met veilige parkering. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het. Julle kan gerus weer by ons kom oorbly as julle vorentoe bietjie wil wegbreek.

Hart'nDiaz
Tanya B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

It was lovely, I enjoyed myself.

Was lovely staying at Hart'nDiaz, it was clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Hi Tanya. Thank you for the feedback. We are glad that you have enjoyed your stay. You are very welcome to visit us again some time.

Hart'nDiaz
Marna N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was bietjie teleurgesteld toe daar nie see-uitsig was nie, want 1 van die foto's het laat blyk dat dit amper op die strand is.

Die woonstel lyk netjies en mooi kleure wat pas by see atmosfeer. Die toegeboude balkon en binnebraai is 'n bonus, al het ons wel nie gebraai. Dit was ongelukkig moeilik om die sleutels te bekom en ook terug te gee - instruksies was nie duidelik deurgegee. Sekuriteit om by kompleks in en uit te gaan, was tops. Die 2 dubbelbed matrasse sou ons aanbeveel moet vervang word en die muf teen badkamerplafon moet aandag aangegee word, terwille van gesondheid. Verder het ons goed gebly, sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Eerstens is ons jammer dat daar dalk 'n misverstand was oor see-uitsig al dan nie. Gewoonlik noem ander eenhede spesifiek as daar see-uitsig is en indien dit nie gemeld word nie, is daar gewoonlik nie see-uitsig nie. Die plasing van die foto is maar net om Diaz Strand aan voornemende gaste te toon, aangesien almal nie met die strand bekend is nie. Ons sal wel oorweeg om spesifiek te noem dat daar nie see-uitsig is nie of die foto maar verwyder. Tweedens, wat die sleutels betref is ons nie presies seker wat verkeerd geloop het nie. Ons het 'n skoonmaakspan wat die verhuring ook hanteer, aangesien ons sowat 700 km vanaf die plek is. By ons vorige verhurings het ons nog nie klagtes daaroor ontvang nie, omdat daar gewoonlik redelike instruksies per WhatsApp of ander kommunikasie gegee word. Ons is weereens jammer as daar ongerief was en sal dit met die agente opneem. Wat die matrasse en die muf teen die badkamerplafon betref, sal ons dit ook met die agente en skoonmaakspan moet opneem. Ek kan net meld dat ons self oor die Paasnaweek daar was en het ons nie die probleme op daardie stadium agtergekom nie. Nietemin sal dringende aandag daaraan gegee word. Verder is ons bly dat julle darem bietjie kon wegbreek uit die normale roetine en die vakansie andersins kon geniet.

Hart'nDiaz
Celeste C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C
Gesin met tieners

I had a wonderful stay.

I had a wonderful stay. Place was nice and neat. You just have to bring your food and relax. The only thing that was confusing was that on the ad I see a swimming pool and thought it was on the premises, only to find out there was no pool. The fact that beach and Waterpark is just across the street did make up for it and I could relax as I travel with teenagers and they could go alone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

We appreciate your feedback and we are glad that you have enjoyed your stay. We are looking forward to your next booking.

Hart'nDiaz
Reney V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reney V

Gesellig.

Ons het lekker gekuier by HartnDiaz! Baie gerieflik en naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie Reney.
Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle kan gerus weer kom kuier as julle 'n wegbreekkansie nodig het.
Groete Hanri en Ria

Hart'nDiaz
Bernadine H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine H
Gesin met klein kinders

Perfect location and beautiful apartment.

We had the best stay at Hart'nDiaz. The place was neat and had everything we needed and more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging en pragtige woonstel.

Ons het die beste tyd in Hart'nDiaz gehad. Die plek was netjies en het alles wat nodig is en meer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

We appreciate your feedback and we are glad that you have enjoyed your stay. We are looking forward to your next booking.

Hart'nDiaz
Theuns B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Gesin met tieners

Skoon netjiese en veilige verblyf, ideaal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos.

Voorafgaande kommunikasie met eienaar en persoon wat sleutels vir eenheid hanteer was professioneel en alle probleme en vrae is dadelik hanteer. Die eenheid was baie skoon en netjies met aankoms en perfek vir ons as gesin en het oor alles beskik om die verblyf aangenaam te maak. Die eienaares gaan werklik uit haar pad om enige bekommernis en probleem op te los en dit verdien erkenning en waardering. Eenheid is sentraal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos en loopafstand na die watere- en pretpark en see. Toegang na kompleks word goed beheer deur elektriese hekke en parkering vir voertuig is veilig onder afdak. Eenheid word verder beveilig deur elektriese heining en veiligheidshekke wat mens net 'n bietjie ekstra gemoedsrus gee. Om saam te vat - vriendelike diens, skoon, netjiese en veilige verblyf en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die paar dae by Hart'nDiaz geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Hart'nDiaz
Elizabeth Catharina E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Catharina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed versorgde eenheid. Het baie lekker gebly en gerus!

Dankie aan Ria vir 'n pragtige eenheid wat goed toegerus is met al die nodige kombuis en slaapgeriewe. Eenheid is baie netjies en skoon alhoewel dit nie 'n see-uitsig het nie. Kompleks baie netjies en goed versorg. Toegang tot die kompleks baie goed beheer met hoe sekuriteit en dit is loopafstand van Diaz-strand af. Ek sal net voorstel dat daar 'n ekstra stel lakens beskikbaar gestel word vir gaste wat langer as 'n week bly. Ek het beddegoed self moes was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Ons is bly dat julle die vakansie daar geniet het. Dankie vir julle goeie terugvoer en ook die voorstelle. Ons het met die skoonmakers gereël vir ekstra linne tydens langer besprekings. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Hart'nDiaz
Danél V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danél V
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Ons het heerlik gebly. Sal net voorstel vir 'n waaier of 2. Raak soms bedompig en die ruite in die kamers bly nie vanself oop nie. Behalwe vir die kleinheid beveel ek dit 100% aan. Het meer as wat jy nodig het. Is rustig en mens kan lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle die ruskansie geniet het. Hoewel Mosselbaai die mees gematigde klimaat in ons land het, besef ons dat daar kere kan wees wat dit warmer is. Daarom het ons op julle voorstel waaiers aangeskaf vir die eenheid. Ons sien daarna uit om julle weer daar te ontvang.

Hart'nDiaz
Ronita Riëtte H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita Riëtte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was hemel op aarde.

Die verblyf, die netheid, sekuriteit was van uitsonderlike gehalte. Het alreeds my familie en vriende oorreed om ook te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart'nDiaz se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die kuiertjie daar geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom.

Hart'nDiaz
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HhzCUkFbS4cHkQ8qCFuTMaTOGaQY63rAFTm2tGWW7yG0KvsQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 92 Estoril Villas Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16150416133 22.108818534577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem