LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Hartenbos

Hartsepunt   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Anneline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie baie lekker. Baie baie lekker en gerieflik. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernelee V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Vriendelik en amazing plek. Baie welkom laat voel en vir seker 'n "home away from home" gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert (Lunar Electrical) G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Huis is ruim, skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Retha en haar span was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoesjka J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gerieflik, ontspannend. Die huis is pragtig, netjies en gerieflik ingerig. Dit is lieflik ruim en alles wat jy nodig het. Dit was loopafstand van die strand af, wat 'n bonus was met die 7- en 2-jarige wat saam was. Die area is rustig en mens voel veilig. Die vars gebakte brood en die sjampanje was so 'n lekker verrassing en 'n spesiale bederf! Was vrek lekker brood, oupa wou nog vra vir die resep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld in veilige buurt. Goed toegeruste en netjiese eenheid met duursame linne en smaakvolle dekor. Veilige parkering vir motor en sleepwa. Goeie kommunikasie van gasheer. Die beddens was ook baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hartsepunt
Baie dankie. Waardeer julle terugvoering, hoop ons sien julle gou weer.

Monita Pretorius M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2026

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2026

Sorgvrye 3 dae. Ons heerlike verblyfplek het bygedra tot 'n heerlike 3 dae in Hartenbos. Die gasvryheid en netheid sal ek uitsonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

A really great accommodation, very tranquil and close to amenities. The stay was very good, indeed value for money. Some things to consider: new pots. The pots used are not the best and burn the food easily. An iron and ironing board would also be a great addition. The baked bread was an absolute winner, such a warm touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Lovely for a quick stop over. Lovely and clean place. Comfy beds and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lionel S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2026

Lekker genotvol samesyn en wegbreek ons goed gedoen. Baie dankie plek netjies alle geriewe beskikbaar my vriende en ek was ingenome met plek en verblyf was boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 900
30 % AF
R1 900 R1 330
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
30 % AF
R1 900 R1 330
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
30 % AF
R1 900 R1 330
per nag, vir 8 mense
Bespreek

36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc955f1fcb75ede0207b5fadac34a1dde5751fb022c84e670872d21a5611c24c4dc3eb8efd65113bd864d8d428b36db93ad38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 330 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 36a Nooitgedacht Avenue Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.133831034623 22.111438192493

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang