Hartsklop Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartsklop Guest Farm is 4 km vanaf George Lughawe en bied gehalteverblyf aan oornaggaste en vakansiegangers wat op soek is na 'n vreedsame plaaswegbreek. Dis ideaal as gaste die Outeniekwa-omgewing en trekpleisters op die Tuinroete wil verken.

Daar is 3 gerieflike kamers en elke kamer het slaapplek vir 2. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het ook 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, linne en handdoeke. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Die gemeenskaplike kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n eetsaal.

Die plaas bied 'n troeteldieretuin met verskeie plaasdiere.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartsklop Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za