Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsplek Boggomsbaai

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Hartsplek Boggomsbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maria K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan en die see en stilte geniet.

Ons het heerlik by Hartsplek Boggomsbaai gebly. Karen was baie behulpsaam en vriendelik. Ons was aangenaam verras dat die see-uitsig beter was as op die foto's. Die huis is goed toegerus. Mens kan strand toe en terug stap (ondanks die stewige bult).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Heerlik ontspan.

Die verblyf was uiters goed toegerus en ons het dit werklik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette L
Gesin met tieners

Lieflike huis met baie lekker kuier-area.

Maak seker oor die wifi en TV-opsies. Daar is nie gratis wifi soos adverteer nie. Moet eie data aankoop wat baie duur uitwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie S

Lekker, stil, groot strand net te ver van see.

Boggomsbaai veilig en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsingel 23, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712a52731c1848d766f4ad8dd91367262726f441286ff1c6c530b4f57d14e7f0f1aa83903136876d11e49e7e224ba015079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Keurboom Circle Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.265556071641 21.908503701095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem