Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hatbrooke Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hatbrooke Lodge is op die lieflike Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Dit bied lieflike verblyf in 'n rustige omgewing met 'n swembad en word deur wild omring.

Gaste kan tussen gerieflike en luukse kamers kies wat elk lugversorging het en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n werkstasie, TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Elkeen van die kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, onderdakstoep, buitebraaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Jaar gelys 10

Ligging

  • Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ac9292b55ba94c2bfc5e67e02995bdc1cf9dadc291a8003c55f474f9e10c254030de286be32d85995484b44a2a0e110138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 600 Kanniedood Road Hoedspruit Wild Life Estate 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.3435689 30.9933228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem