LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haum - Mari | LekkeSlaap
+15

Haum - Mari

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af.

Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 mense en die Tinktinkie Huis bied slaapplek vir 7 mense. Elke huis is ruim en beskik oor kombuisies en leefareas. Die huise is ook privaat met hul eie parkeerplek en tuinarea. Linne word voorsien in al die kamers.

Haum-Mari is naby aan die Gariepdam, so gaste kan gaan visvang, met bote vaar, draf, fietsry, voëlkyk, sterrekyk, op 'n toer gaan deur die dam se muur en die hidro-elektriese kragstasie, 4x4-roetes aanpak en wildritte doen op 'n nabygeleë wildplaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 37 resensies vir Haum - Mari
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Haum - Mari het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNzVhZjNhLWZlNWUtNGQyNy1iMTVjLWNjYWQ3MmMwYjk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 4 Gariep Dam Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.600174677589 25.492843687534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!