Haus @ Chappies
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-weg 7, Chapmanspeak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Haus @ Chappies is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Noordhoek sowat 650 m vanaf die strand wat dit ideaal maak vir 'n familie of 'n groep vriende.
Die verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n studeerkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dagbed wat geskik is vir 'n kind in die studeerarea. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het rusbanke, 'n houtkaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n beskutte kuierarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Buite is daar 'n dek met 'n swembad, sitplek, sonstoele, draagbare braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Haus @ Chappies sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Geraldine & Peter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 7
Ligging
- Disa-weg 7, Chapmanspeak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus @ Chappies het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-weg 7, Chapmanspeak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom