Haus Schwerinsburg Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Boutique hotel waarde!
Anna H - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, mooi en lekker.
Haus Schwerinsburg Guest House se terugvoer
Hallo Anna en Johan
Dit was baie lekker om julle by ons te he - ons is regtig baie geseend met die lieflikste gaste! Dankie vir jou mooi woorde, ons sal dit nooit vanselfsprekend aanneem nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Anri en Izak
Schalk Z - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik.
Haus Schwerinsburg Guest House se terugvoer
Lovely lekker people! Love to have them back with us.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schwerinsburgstraat 5, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom