Haven on Hoopoe

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 2 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Haven on Hoopoe bied verblyf in selfsorgeenhede aan en is in die dorpie Sedgefield geleë. Haven on Hoopoe is 2,4 km van Myoli-strandfront en Sedgefield-strandmeer af, en net 5 tot 10 km se ry van natuurreservate en ander besienswaardighede in dié deel van die Tuinroete af.

Akkommodasie by Haven on Hoopoe beskik oor 4 selfsorgeenhede wat uniek versier is. Elke eenheid het sy eie ingang met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met warmmaakgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.

Die eenhede het ook elkeen 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste kan in die netjiese tuin ontspan. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Haven on Hoopoe is ideaal geleë naby 'n paar restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haven On Hoopoe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 2 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za