LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haven on Hoopoe | LekkeSlaap
+32

Haven on Hoopoe

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Haven on Hoopoe
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik. Baie Vriendelike diens en baie sentraal geplaas. Ons sal vir seker sommer binnekort weer inloer.

Dit was sowaar 'n wonderlike plek. Baie netjies en baie sentraal in Sedgefield. Ons was loopafstand van alles. Die plek is baie veilig en in 'n rustige woonbuurt. Die eienaars is vir seker baie vriendelike mense en ek sal definitief al my familie en kliënte soontoe verwys. Ons twee self sal sommer binnekort weer kom inloer. Sulke kwaliteit is skaars. Welgedaan!

Vaughn D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn D
Besigheidsreis

Excellent.

Hosts are fantastic. Great place for a stay over!

Anja B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Alles wat benodig word is daar. Baie netjies ingerig en baie skoon.

Lizelle B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is daar wat jy benodig met ekstras.

Ons het heerlik oornag by Haven on Hoopoe. Lesley het ons vriendelik verwelkom en ons sal die plekkie definitief aanbeveel vir ons vriende en kennisse.

Wanda B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda B
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en behulpsame gasvrou en verblyf baie gerieflik.

Myrtle H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Baie rustig en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel. Kamer net 'n bietjie klein.

Wicus V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal volgende keer langer bly, baie mooi en gerieflik, awesome ontvangs en hulpvaardig.

Riaan F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike 2 nag verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste eenheid.

Die kamers van Haven on Hoopoe is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Mens kan sommer sien die eienaars hou hier die hand op instandhouding. Die hele perseel is uiters netjies wat 'n aangename verblyf vir seker.

Johan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Excellent all round. Very neat and tidy.

Hosts, Mike and Lesley, were great from the time we arrived until our departure. They genuinely care about the comfort of their guests and give them a 5 star rating. Superb breakfast and good coffee, don't miss it!

Haven on Hoopoe's terugvoer

Thank you, Johan. We are pleased to see that you had a good stay.

Hope to see you in the future.

Haven on Hoopoe
Cornelia D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia D
Saam met vriende

Gesellig, rustig, gasvry gasheer en gasvrou, baie tevrede met ons keuse.

Ons en ons vriende het 'n baie gesellige verblyf gehad. Dit was rustig en dit het gevoel asof niks te veel of geen moeite was vir die gasheer en gasvrou nie. Ons het uitstekende diens van hulle ontvang.

Jopie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons verblyf geniet.

Ons het ons tydjie daar baie geniet. Mike en Lesley was altyd beskikbaar en het reggestaan vir ons. Baie dankie.

Thomas W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay. Clean and tidy. The owners were very helpful and friendly.

The rooms were clean and tidy. The owners were helpful and friendly. It was safe environment with the cars parked behind a lock up gate. I would definitely recommend it.

Gerhard L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Vir oornag baie gerieflik en skoon. Ontvangs baie vriendelik.

Cindie A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons kamer was presies wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige twee dae in Sedgefield. Dit is klein, maar daar is alles wat jy nodig het en selfs jou eie klein stoepie en braaiplek. Ons sal definitief weer daar in die toekoms will oornag.

Rita V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjies en skoon. Rustige omgewing. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Uitstekende diens!

John N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike nagstop.

Baie nice eienaars wie jou ontvang. Baie gerieflik om te vind. Skoon en gesellig.

Rita H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Heerlik verras oor die gasvryheid en netheid. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Monica H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met vriende

Lekker ligging

Vir een nag is dit ideaal. What you see is what you get.

Chrizelle M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie prys vir 'n lekker kuier en blyplek.

Sien gou weer! Baie dankie vir alles.

Haven on Hoopoe's terugvoer

Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na die volgende kuier. Vriendelikke groete, Lesley.

Haven on Hoopoe
Antoinette M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M
Besigheidsreis

Sien sterre.

Eenvoudig, prakties, netjies, net baie koud.

Attie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese geriewe en skoon en netjies.

Een nag oorgeslaap, moes ongelukkig op enkelbeddens slaap. Matrasse te dun, dus ongemaklike slaap. Kamer koud deur die nag met geen ekstra komberse. Hou van braai-area en netjies en skoon.

Erin L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

A delightful stay, everything one needs, really enjoyed it.

Haven on Hoopoe's terugvoer

Thank you, for staying with us. It was a pleasure to have met you and your partner. I hope you enjoyed the rest of your travels.
Kind regards,
Lesley

Haven on Hoopoe
James D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak, maar gerieflike, netjiese kamer.

Die kamers is ietwat klein, dog gerieflik, netjies en met sy eie badkamertjie ('n gerieflike stort, geen bad). Die eenheid is met die basiese eetgery, 'n mikrogolfoond, klein koelkas, ens. toegerus. Elke eenheid het selfs sy eie braaiplek. Die perseel is in 'n stil omgewing geleë en maklik om te vind. Uitstekende waarde vir geld en goed vir 'n kort verblyf. Lesley is 'n vriendelike dame en reageer vinnig op e-posse. Lesley het ons 'n vriendelike ontvangs gegee.

Anika K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal definitief weer gaan.

Baie netjies. Kamers is pragtig en die sjokolade op die kussings is baie sweet. Uitstekende en vriendelike diens, sal hulle weer besoek, asook aanbeveel.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoepoelaan en Tinktinkieweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXKkSAbNZZ8auRWpOh0jVF4txDJvlaIkl0nooFoEi4eibQEgevs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Corner Hoepoe Avenue and Tinktinkie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.017480451731 22.806934413527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!