Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawk 630

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Hawk 630
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Grant N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant N
Gesin met tieners

It was amazing.

Very nice. We loved the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chemorne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chemorne H
Gesin met klein kinders

Amazing!

It was amazing, they supplied everything you want or need. Everything is beautiful and the animal interactions make it totally worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Dit is een pragtige plek om te ontspan en geniet die diere.

Soos ek voorheen al gese het, dit is vir ons en my famielie die naaste aan die natuur, wat jy kan kom en die rustigheid. As ons weer kan kom, sal ons en alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Gerieflike verblyf, baie interaksie met die diere. In een woord - fantasmagories.

Wat 'n wonderlike plekkie was dit om in te bly. Die breekgoed, potte en panne, glase, ens. was van goeie gehalte. Niks het ontbreek nie. Die spierwit beddegoed is van hotel gehalte. Die diere het ons van die oggend tot laat in die aande besoek. Wat 'n wonderlike tydjie was hierdie paar dae. Ons sal beslis weer hierdie plekkie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoba D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D
Enkelreisiger

Baie lekker huisie, alles wat mens nodig het.

Baie rustig, netjies en baie bly oor die lugversorger. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize N
Gesin met tieners

Die huis was goed ingerig en netjies. Alles wat nodig is was daar. Snoekertafel en veerpyltjies het die kinders lekker besig gehou. Baie bekostigbare verblyf en waarde vir geld.

Heerlik gekuier. Die aircon was 'n life saver deur die dag. Die voordeel is die uitleg van die huis, maak dat die kamers en kombuis ook deur die aircon koel gemaak kan word. Die buitestort en badkamer was heerlik. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Gesin met tieners

Ons het 'n rustige gesinsnaweek geniet! Die huis het als wat jy nodig het.

Ons sal julle gou weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste veblyf in Limpopo.

Goed toegerus en alles is in werkende toestand. Soos my eie huis weg van die huis. Komplimente aan die gasvrou wat heeltyd bereid was om ons by te staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie mak diere. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Antoinette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier in 'n goed toegeruste huis.

Gerieflike plek. Daar is selfs speelkaarte en bordspeletjies beskikbaar. Snoesige beddegoed. Kombuis is goed toegerus. Dalk kan 'n nuwe broodrooster aangeskaf word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Broodrooster reeds vervang baie dankie vir julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Louwrens L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en baie rustig.

Al die geriewe wat jy nodig het in 'n lekker plek. Braaiput teen die veld met al die diere wat kom kuier as jy braai, is heerlik. Ons het dit baie geniet en dankie aan die eienaars wat hulle plek deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom, die diere wag vir julle.

Hawk 630
Bernard S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met vriende

Lekker rustig.

Lekker rustig, het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Bennie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Baie mooi en rustig.

Baie goed ingerigte plek met alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker wegbreek. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar wil bly vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Sanet K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen amazing!

Ons eerste kuier in Leeupoort en was aangenaam verras. Hulle sien ons vir sseker weer! Skoon rustig veilig, interaksie met diere, alles was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plekkie gekies het. Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Herman E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om weer daar te wees.

Dit is een lekker plek. Die kragonderbrekings maak dit in die aand moeilik, maar ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Baie dankie dat julle weer ons plekkie gekies het. Ons sal kyk vir ekstra beligting vir "load-shedding" Julle is enige tyd weer welkom.

Hawk 630
Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier. Skoon, netjies en gerieflik.

Alles was soos op die foto's behalwe vir die splashpool. Dit was groen en kon nie swem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer en bly julle het dit geniet. Die plekkie word nie geatverteer met die splashpool nie omrede dit juis moelik is om dit mooi blou te hou, Na julle resensie het ons besluit om hom eerder toe te gooi. Hoop ons sien julle gou weer.

Hawk 630
Elize F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met vriende

Volledig toegeruste, netjiese en veilige eenheid.

Bekostigbare eenheid wat netjies en volledig toegerus is. Die pooltafel, lugversorger en ysmasjien is groot pluspunte. Gasstoof vir beurtkrag. Siwwe voor die vensters. Ek sal die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom.

Hawk 630
Esther Aletta N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther Aletta N
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek.

Dis ons tweede keer by Hawk 630 en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Julle is enige tyd welkom. Bly julle het dit geniet by ons.

Hawk 630
Gerrie J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met vriende

Bakgat-wegbreek.

Baie, baie lekker wegbreek in die bos, so min as moontlik om te doen om uit die stadslewe se gejaag te kom. Die mense op die dorp is gasvry en vriendelik. Ons sal binnekort weer hier gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Ons is bly ons kon deel wees van jou wegbreek.

Hawk 630
Herman E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en rustig.

Soos ek gesê het , die plek is baie mooi alles is daar wat je nodig het en natuurlik die diere wat kom kuier, en die natuurreservaat waar je kan stap, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Altyd vir ons lekker om te hoor hoe baie mense dit geniet.

Hawk 630
Stienie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N
Gesin met klein kinders

Baie aangename ervaring.

Die buitebadkamer was 'n wonderlike ervaring (toilet, stort en bad met warm water). Fantasties vir 'n familiewegbreek, die kinders het veral die pooltafel en darts geniet. Gereelde dierebesoekers gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Baie dankie dat ons deel kon wees van julle ervaring.

Hawk 630
Hendrik S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Die rustigheid van Leeupoort is onmeetbaar.

Hawk 630 is 'n oulike blyplek sal maklik weer daar gaan bly. Ons groep het 'n ouderdomsverskil gehad van 80+, 60+ en kleinkinders van 7 en 9. Almal het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Julle is enige tyd welkom.

Hawk 630
Buks B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buks B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi plek, kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.

Hawk 630
Herman E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Gesin met tieners

Ons het elke dag geniet, dit was een groot ervaring so naby aan die natuur.

Om elke dag wakker te word in die blyplek wat alle geriewe het en baie netjies is, het ons waardeer. Ons sal enige tyd daar weer gaan bly, daar is alles wat jy nodig het om die vakansie te geniet; die rustigheid en die diere wat daar is. Leeuwpoort, julle dorpie is pragtig, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Dis altyd lekker om te hoor dat mens die plek, net soveel soos die natuur, geniet het. Ons sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom.

Hawk 630
Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike wegbreek naweek in lieflike omgewing.

Pragtige ongerepte natuurskoon met mak diere wat die wegbreek onvergeetlik maak. Lieflike winkels, restaurant, kroeg en swembad met vriendelike personeel. Sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Sien uit om julle weer te verwelkom, dankie vir die terugvoer.

Hawk 630
Maryna J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuierplekke en alles wat jy kan nodig vir 'n selfsorgplek is beskikbaar.

Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ek nie langer daar kon bly nie. Goeie geriewe binne en buite beskikbaar. Kuierplek buite is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Hawk 630
Robert C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

The place was very neat and well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hawk 630 se terugvoer

Thank you we value and appreciate your feedback. Glad you enjoyed your stay, hope to see you soon.

Hawk 630
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f7e0d19b5f98247bb91058ce690efcb30274f15b105484cea87b426cb6caf6ad95cff357f28990aafe06e3ce919b61c908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 630 Hawk Leeupoort Vakansiedorp 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.918371 27.647551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem