Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawk 630

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Ongelukkig word troeteldiere en voer van wild nie toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die gemeenskaplike swembad kan teen ekstra koste gebruik word.
- Gaste moet asb. hul eie dekodeerder bring om DStv te kyk.
- Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.
- Geen skoonmaakdienste beskikbaar nie en gaste word versoek om skottelgoed nie vuil agter te laat wanneer hulle.
- Vullis sakke en boma/braai as moet asb. by hoofhek gelos word voor vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f7e0d19b5f98247bb91058ce690efcb30274f15b105484cea87b426cb6caf6ad95cff357f28990aafe06e3ce919b61c908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 630 Hawk Leeupoort Vakansiedorp 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.918371 27.647551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem