Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

Die Melkstal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kampkot vir kleuters wat op versoek gereël kan word. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is 'n TV en kaggel in die sitarea wat oopmaak op die stoep. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in die huis. Dit word slegs buite toegelaat en gaste moet die asbakkies wat in die tuin en by die braai geplaas is gebruik.
Moet asb. nie geraas maak en ander huisgaste steur met musiekinstrumente, radios, TV's, musiekspelers en/of enige vorm van klanktoerusting wat hard gespeel word nie. Geraas moet veral tussen 22:00 en 08:00 tot 'n minimum beperk word, veral buite die huis.
In die geval van verlore sleutels of skade aan slotte is die koste vir die vervanging en herstel daarvan vir die gas se rekening en die totale bedrag vir verlore sleutels sal R250 beloop.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, tampons, sanitêre doekies, watte of enige ander materiaal buiten toiletpapier kan by die toilet afgespoel word nie. Indien 'n blokkasie gebeur sal die koste van die herstel vir gaste se rekening wees.
Gebruik asb. die vuuraanstekers wat voorsien word vir die braai. Moet ook nooit die braai sonder toesig los na dit aangesteek is nie. Hou kinders weg van die braai af en stel 'n drie-voet-afstandreël vir kinders in rondom die braai.
Braaihout kan teen R50 per sak op versoek voorsien word.
Wees asb. bewus van byekorwe op die plaas en neem die nodige voorsorg.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oom Manus se Huis
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n kampkot vir kleuters wat op versoek gereël kan word. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is 'n TV en kaggel in die sitarea wat oopmaak op die stoep. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in die huis. Dit word slegs buite toegelaat en gaste moet die asbakkies wat in die tuin en by die braai geplaas is gebruik.
Moet asb. nie geraas maak en ander huisgaste steur met musiekinstrumente, radios, TV's, musiekspelers en/of enige vorm van klanktoerusting wat hard gespeel word nie. Geraas moet veral tussen 22:00 en 08:00 tot 'n minimum beperk word, veral buite die huis.
In die geval van verlore sleutels of skade aan slotte is die koste vir die vervanging en herstel daarvan vir die gas se rekening en die totale bedrag vir verlore sleutels sal R250 beloop.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, tampons, sanitêre doekies, watte of enige ander materiaal buiten toiletpapier kan by die toilet afgespoel word nie. Indien 'n blokkasie gebeur sal die koste van die herstel vir gaste se rekening wees.
Gebruik asb. die vuuraanstekers wat voorsien word vir die braai. Moet ook nooit die braai sonder toesig los na dit aangesteek is nie. Hou kinders weg van die braai af en stel 'n drie-voet-afstandreël vir kinders in rondom die braai.
Braaihout kan teen R50 per sak op versoek voorsien word.
Wees asb. bewus van byekorwe op die plaas en neem die nodige voorsorg.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3djI4xiEjD34dyuqeBN6MEMEnnxKnxNDFlxjDEurLl5G7BP6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off the N12 Stolsvlakte 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590527813078 22.287274003029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem