Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Die Melkstal
Selfsorg
Oom Manus se Huis
Selfsorg
Huisreëls

Rook is streng verbode in die huis. Dit word slegs buite toegelaat en gaste moet die asbakkies wat in die tuin en by die braai geplaas is gebruik.
Moet asb. nie geraas maak en ander huisgaste steur met musiekinstrumente, radios, TV's, musiekspelers en/of enige vorm van klanktoerusting wat hard gespeel word nie. Geraas moet veral tussen 22:00 en 08:00 tot 'n minimum beperk word, veral buite die huis.
In die geval van verlore sleutels of skade aan slotte is die koste vir die vervanging en herstel daarvan vir die gas se rekening en die totale bedrag vir verlore sleutels sal R250 beloop.
Geen sigaretstompies, oorstokkies, tampons, sanitêre doekies, watte of enige ander materiaal buiten toiletpapier kan by die toilet afgespoel word nie. Indien 'n blokkasie gebeur sal die koste van die herstel vir gaste se rekening wees.
Gebruik asb. die vuuraanstekers wat voorsien word vir die braai. Moet ook nooit die braai sonder toesig los na dit aangesteek is nie. Hou kinders weg van die braai af en stel 'n drie-voet-afstandreël vir kinders in rondom die braai.
Braaihout kan teen R50 per sak op versoek voorsien word.
Wees asb. bewus van byekorwe op die plaas en neem die nodige voorsorg.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3djI4xiEjD34dyuqeBN6MEMEnnxKnxNDFlxjDEurLl5G7BP6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off the N12 Stolsvlakte 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590527813078 22.287274003029