Hazyview Buffalo Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hazyview Buffalo Game Lodge is in ’n pragtige wildreservaat aan die buitewyke van Hazyview geleë. Dié klein plaasdorp is bekend vir sy maklike toegang tot die bekoorlike Panoramaroete en bied verskeie buitelug-, ontspannings- en avontuurdoendinge.

Verblyf is beskikbaar in 7 standaardkamers en ’n gesinskamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, multikragprop-passtukke, verwarming en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike leefarea met ’n TV met DStv en ’n kombuisie. 24 uur-sekuriteit, begeleide staproetes en parkeerplek is beskikbaar.

Hazyview is ideaal vir natuurliefhebbers en spog met ’n oorvloed wild, voëls, watervalle en natuurskoon wat elke besoek die moeite werd maak.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hazyview Buffalo Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za