Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Buffalo Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Hazyview Buffalo Game Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.1/5
Natasja C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangename ervaring en lae standaard verblyf.

Hi. Ek is regtig teleurgesteld in die plek. Die kamer het net 'n waaier gehad en een venster. Daar is geen ventilasie in die kamer nie. 3 toe mure. Daar is geen spieël in die kamer waar ek my hare kon blaas nie. Die badkamer het ook nie 'n venster nie. As gevolg van die kamer wat toe was totdat ons daar gekom het, was daar 'n reuk wat nie aangenaam was nie. Ons het besluit om op 'n ander plek te gaan slaap, want met geen ventilasie of lugversorging sou ons nie daar kom slaap nie. - Loadshedding. Ek stel voor om hom van julle webtuiste af te haal, want dit gaan julle net skade doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hazyview Buffalo Game Lodge se terugvoer

Good morning,

Please note that they had to go home and we gave them the big room. They advised that they had to go home due to an emergency. They apologised, but these people must read the room descriptions better before they book. We asked them if everything was okay and they said it was fine.

I'm sorry to say this but we give very good value for money.

Thanks, Peter

Hazyview Buffalo Game Lodge
Nhlanhla Gift N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nhlanhla Gift N
Gesin met klein kinders

The set up of the rooms was not for holiday, and sharing of lounge and kitchen with other people was a bad setup for a family.

The rooms were not properly designed for couples and didn't have a good feeling for holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra C
Enkelreisiger

The place is nice and clean.

I do feel that a mention needs to be made that the kitchen is shared with all the guests, and there are two roads to get to this lodge, one is a very bad dirt road that a 4x4 is needed, and the other is tar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon E
Saam met vriende

Veilig en rustig.

Het 2 nagte daar spandeer om Skukuza Half Marathon en rugby in Mbombela by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mottie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mottie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, gesellig.

Baie netjiese kamer met 'n gemeenskaplike kombuis- en kuierarea. Die gasheer, Pieter, was baie vriendelik en behulpsaam. Veilig om te bly met 24 uur-sekuriteit. Was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenna C M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jenna C M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was just okay.

Cleanliness was not good because the sheets were not changed from the day we arrived till day 4 when we departed and the towels as well were changed after 2 days and they were not that clean, and the fact of sharing a kitchen and dining area was not cool as well. They should try to put a small refridgerator in each room and create a small space to cook or prepare meals. The parking area was awful, the surface was not level with some holes, it was not good for our cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marie K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marie K
Gesin met klein kinders

Lekker gebly net wat nodig is vir een aand.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwanda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda S
Gesin met tieners

Peter is a great host.

Perfect tranquility. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-Ann V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome

Just would have loved to have had our own braai facility

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, The Farm Abak 6 JU, Shiloh Lifestyle and Coffee Estate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRLbFYLaU0FNmrPAj4bq9W3tpV5GO3yy0Wr3SRmchuSikXNHFW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 R40 The Farm Abak 6 JU, Shiloh Lifestyle and Coffee Estate 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.06728 31.085423