LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazyview Cabanas | LekkeSlaap
+57

Hazyview Cabanas

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 370 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hazyview Cabanas bied 'n onvergeetlike vakansie-ervaring in 'n leefstyl-oord, net 18 km van die Krugerwildtuin af. Dié oord se gronde strek van die Hazyview-Sabie-pad af al die pad tot by die Sabierivier.

Ons losstaande eenhede en klein woonstelblokke is versprei oor die oord. Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 4 mense en daar is 'n drieslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 8 gaste.

Elke woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf. En elke sitarea bied gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak (behalwe op Sondae en openbare vakansiedae).

Hazyview is 'n klein plaasdorp in Mpumalanga, gewild vir sy piesangbedryf en wêreldberoemd vir sy maklike toegang na die pragtige Panorama-roete.

Die Body Bliss Day Spa at Hazyview Cabanas is toe tot verdere kennisgewing.

Sekere geriewe gaan met 'n nominale tarief gepaard, maar 'n volledige toegangskaart kan aangeskaf word wanneer gaste inklok. Die oord bied ook gratis geriewe wat nie ekstra koste nie. Doen asb. navraag by die ontvangstoonbank vir meer besonderhede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Hazyview Cabanas
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazyview Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZDljODEyLTQwZWItNDk0ZC1iOWQxLTNkMTdiNTNiMTgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 370  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-16:00 09:00 -25.032027946923 31.056080460548
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!