LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hearnshaw Cottage | LekkeSlaap
+29

Hearnshaw Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hearnshaw Cottage bied selfsorgverblyf is die bekoorlike dorpie, Greyton. Die perseel is ideaal naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe is.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese kookgerei toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel en die sitkamer het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n tuin met stoepmeubels en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Greyton is 'n ouwêreldse dorpie en is omring met prentjiemooi berge en doendinge in die area sluit stap, voetslaan en fietsryroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hearnshaw Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAik01cU92KueI42VXJJyL1KqnSLLmo7CRB24ld0katTxbhsdNFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 8 Vlei Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -34.050388685728 19.611144360783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!