Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart & Soul

Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n elektriese braaipan, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n buitewasbak om skottelgoed te was. Die sitarea het 'n TV met DStv teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6b8e8757d214b0c6b5460127182bf738e82643aac6e6045233d921a6adba4c0b25c02d947ffaa9a21bf5fc78d77985bf27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Bloukraans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126523 22.113032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem