LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heart of Eden | LekkeSlaap
+15

Heart of Eden

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 9 Jul 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  6 Churchill Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Heart of Eden is 'n gerieflike selfsorgwoonstelletjie in die gewilde vakansiebestemming genaamd George. Dit is lekker naby die Garden Route Mall.

Die woonstelletjie het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 aparte slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, die badkamer is toegerus met 'n bad, en die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv met sekere kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, strykyster, stykplank, eetgerei en breekware.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n motorafdak op die perseel. George is 'n puik toegangspoort tot die Tuinroete. Dié dorp bied gerieflike toegang tot die dorpies op dié bekende roete, insluitend Groot-Brakrivier, Hartenbos, Mosselbaai, Sedgefield, Wildernis en Knysna.

Slaapplek

’n Bespreking by Heart of Eden sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Heart of Eden
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 6 Churchill Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heart of Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  6 Churchill Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHXnsBXtycSOhQNTaDMOZrmf02gRDFxEJEbf6sTCZacdpX2QZA7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 6 Churchill Street Dormehlsdrift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96391547393 22.450670152903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!