Hedgehoghill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hedgehoghill is ’n gerieflike kothuis vir gaste en skuil in die heuwels buite Nelspruit.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en het 2 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed.

Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas, eetgerei, en breekware, en daar is ’n etenstafel in die leefarea.

Die kothuis lei na ’n onderdakstoep en braaigeriewe, ’n swembad en motorhuis is ook beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Nelspruit bied verskeie doendinge soos 4x4-, bergfiets-, en voetslaanroetes, en besienswaardighede soos die Emnotweni Casino, Chimpanzee Eden en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Hedgehoghill sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hedgehoghill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za