Heidel-herberg
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Eugenie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Annelise S - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, al was daar 'n paar goed waaroor ons nie tevrede was nie.
Marlin W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang.
Mapule M - Feb 2024
Algehele gradering
I had a peaceful stay.
Stephen E - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf.
Wanda M - Des 2023
Algehele gradering
Only good things to say.
Busisiwe B - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Cornelle C - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike, rustig.
Siviwe N - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Dominique L - Jun 2023
Algehele gradering
Safe, peaceful and comfortable.
Deon S - Jun 2023
Algehele gradering
3-ster.
Beatrice V - Apr 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Reka N - Feb 2023
Algehele gradering
Everything was fine.
CM LAB (Pty) Ltd - Eugene V - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en veilige verblyf.
Rene N - Jan 2023
Algehele gradering
Host very lovely.
Lourens M - Des 2022
Algehele gradering
Stil, veilig en rustige omgewing met vriendelike eienaars.
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Mignon B - Des 2022
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Jenna E - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect.
Selvin V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, privaathied en behulpsaam.
Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was stil en rustig. Ek het basies laat saans ingekom en geslaap.
Marisa L - Sep 2022
Algehele gradering
Most pleasant.
Busisiwe B - Jun 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay very much.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Michael S - Apr 2022
Algehele gradering
Home from Home.
Frederik D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en goeie kliëntediens.
Glynnis W - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Marietjie G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, ongekompliseerd en doeltreffend.
Johan J - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker.
Danita F - Apr 2021
Algehele gradering
Het baie lekker en gerieflik gekuier.
Michael F - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar tuis te gaan en die eienaar baie gaaf en behulpsaam.
Hazel G - Apr 2019
Algehele gradering
Felt at home, warm welcoming and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het tuis gevoel, was warm verwelkoming en vriendelik.
Eugenie en Johan is die wonderlikste eienaars. Baie vriendelik. Ek het dadelik tuis gevoel. Ek sal hierdie plek aan almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie J - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Anneke F - Feb 2018
Algehele gradering
Dit het soos my huis gevoel. Fantasiese diens.
Carien H - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Susanne S - Nov 2017
Algehele gradering
Prima locatie; vriendelijk en prettig.
Lees meerHennelie H - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige sentraal geleë verblyf met 'n heerlike bed, warm stort en gerieflike kombuisgeriewe wat afgerond word met veilige parkering.
Leonie P - Nov 2016
Algehele gradering
Goed gebly. Klein dingetjies nie in plek nie.
Heidel-herberg se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling. Ons het alles nou in plek.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom