Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heilfontein Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte na die lodge te reis, aangesien daar grondpaaie is wat na die plaas lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die lodge is nie geskik vir kinders onder 8 jaar nie.
Daar is vee op die plaas, so gaste moet asb. die hekke agter hulle toemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d2c0dbaf9b80f88cd192632f083921831d84182de947339cb94fbaffe80cda2154064e20a9d02764448c45e92ad0581c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 20 Of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.367778054615 19.494008565228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem