LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Helios Place Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+6

Helios Place Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Helios Place Holiday Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit is net 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum.

Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n kookplaat en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n kuierbinnehof met stoepmeubels en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Helios Place Holiday Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbaaa9c1a931b5f615145b92f01e843b23cb112d7df045f0959e262482a578642277a4a797b67c819def9d191f68dfbb3796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag(plek vir 6) Mykonos Access Road 12 Helios Place 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.049172139709 18.048603636185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!