Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helios Place Holiday Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Helios Place Holiday Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Juanita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Aangenaam en ontspanne.

Verblyf was aangenaam. Die huis was netjies en skoon. Net die yskas moet ontdooi word, want die vriesgedeelte was aangepak met baie ys toe ons daar opgedaag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hansie M
Saam met vriende

Baie lekker sentraal gelee en veilig.

Baie lekker gebly, paar foute, die bad is gekraak en het 'n gaatjie in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Helios Place Holiday Accommodation is a quiet, safe relaxing place.

The hosts were very helpful and made themselves available without hesitation. Thank you so much. You will definitely see us again. We were welcomed by friendly representatives. We immediately felt welcome. The unit we stayed in had everything we needed. We enjoyed the quiet atmosphere and were able to relax. We could safely walk to and from Club Mykonos without any hassles. People are friendly in general, smiles, smiles, smiles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corika D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corika D
Gesin met klein kinders

Relaxed family time.

The place is very comfortable and neat. A lot of potential. I just had an issue with management skills. 1. We were expected to pay an additional R300 on arrival for cleaning and expected to clean braai, bins etc. 2. No towels were provided. Nothing was mentioned on booking. 3. No dry-up rack for washing. 4. Advertising mentioned dishwasher. No dishwasher. 5. It would be nice to have coffee or tea, is a nice to have as a welcome gesture. We were told to be out 10h on time. They will collect the key. No one pitched.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige wegbreek saam met my vrou en ma vir 'n langnaweek.

Helios Place is baie netjies en mooi. Vir die prys wat ons betaal sou dit nogal lekker gewees het om darem 'n sak hout en 'n sak ys te gekry het met arriveer. Daar is net 'n paar dinge wat dit bietjie beter sou maak vir ons as gaste soos: Wifi (as daar reeds is het ons nie die kode gekry vir dit nie). Skoon braairooster. Badhanddoeke. Steakmesse. Kombuis skoonmaakmiddels (daar is net skottelgoedwasseep). Kombuispapier. Miskien 'n flitslig in elke badkamer en of kamer gedurende loadshedding. Hulle banke kort bietjie aandag, dit is vol "gate" wanneer mens gaan sit en nie die mees gemaklikste om rugby in te sit en kyk nie. Anders was dit 'n baie lekker kuierplek. Baie netjies en skoon. Klipgooi van Club Mykonos en die strand af en ook van die winkelsentrum af. Ons sal vir seker weer daar boek, maar die keer net bietjie meer deeglik pak as ons langer as 2 aande gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eden W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eden W
Saam met vriende

Genietsaam.

Baie lekker kuierplek. Sentraal van die see en die winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Gesin met klein kinders

Clean and quiet getaway place.

Helios is a situated in a very quiet complex. It's right on the doorstep of Laguna Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbaaa9c1a931b5f615145b92f01e843b23cb112d7df045f0959e262482a578642277a4a797b67c819def9d191f68dfbb3796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Mykonos Access Road 12 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.049172139709 18.048603636185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem