LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Louisa V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en voer jou terug na die ou tyd.

Dit is 'n pragtige plek, baie skoon en die kleinste detail word na gekyk. Rustig en mens kan enige tyd langer daar bly en dit jou middelpunt maak.

Mike F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F
Enkelreisiger

Gerieflik en waarde vir geld met hope vrede en rustigheid.

Dis 'n baie gerieflike bestemming ten volle toegerus. Uiters stil en bekostigbaar.

Clarize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarize B
Saam met vriende

Outydse sjarme met n tikkie luuksheid.

Hoewel die akkommodasie uit meer as 'n eeu terug dateer is die badkamers netjies opgegradeer en bring dit, tesame met lugversorging, 'n luuksheid tot die plek sonder om die outydse gevoel in te boet. Die akkommodasie was baie netjies en gerieflik. Alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak, was beskikbaar. Heerlik op groot stoep gesit en pragtige stil omgewing bewonder. Beslis die moeite werd vir elke reisiger wat bietjie rus en vrede soek.

Charlotte B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blommeparadys, plattelandse magic.

'n Lieflike, mooi huisie, perfek geleë in die hartjie van 'n veld blomme. Daar is die mooiste blommetjies regrondom die huis. Was aangenaam verras dat hul ons plek kom skoonmaak het terwyl ons rondgery het. Baie lekker plek om te bly.

Danie K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons was goed ontvang en by die huisie was ons begroet deur vier pragtige, pronkerige poue. Die afwesigheid van televisie het ons nie gepla nie. Ons het 'n lekker kaggelvuur gemaak wat die koue verdryf het. Stortwater was heerlik warm en beddegoed was skoon en gerieflik, tesame met 'n elektriese kombers vir elke bed. Die volgende oggend het skoonmakers opgedaag om skoon te maak. Ek kan die plek aanbeveel.

Carla V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in 'n pragtige omgewing.

Goed toegerus, veilig, skoon en netjiese verblyf.

Salim M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and cosy.

We had a lovely stay in the house.

Theo H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo H
Saam met vriende

Spacious, attractive house but cold with inadequate heating. Poor value for less than 6 people.

The house is well located for flower season. It is spacious, attractive and the surrounding spring flowers were gorgeous. We were there over a very cold period, and found the heating (300w heaters in each bedroom) was inadequate. Rather expensive unless you have a full house of 6 people. Oven did not work properly. However other problems got an immediate response from the owner.

Peter T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced, maybe ideal for backpackers.

Waenhuis might be ideal for backpackers, but we were not impressed. Beds were very creaky and pillows lumpy. Heaters and electric blankets were welcome though. To top it all, this was the most expensive accommodation on our whole 6 day flower viewing trip.

Belita H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita H
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Heerlik gekuier, gasheer ons baie vriendelik ontvang.

Estie M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estie M
Saam met vriende

Gerieflik en bekostigbaar.

Baie oulike huisie. Goed toegerus. Gerieflike beddens. Kan egter meer aandag gee aan skoonmaak van kombuis en badkamers. Spinnerakke in kombuis en badkamers en stof en mis op die yskas - vloere van kombuis en badkamers was nie mooi skoon nie. Maar buiten dit het ons lekker gekuier en gebly.

Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYzM2MmQyLTNkM2EtNGJkZC1iNmZjLTM2NjdiM2Y2YjI3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Church Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.379812 19.105504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!