Hennie's Hideout
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardine-weg 1270, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Hennie's Hideout is 'n selfsorg-vakansiehuis in Leisure Bay. Die eiendom is naby aan Kidds Beach en is ideaal vir 'n gesin.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders. 5 van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het het 2 stapelbeddens geskik vir kinders. Gaste deel 3 badkamers waarvan 2 'n stort het en die derde het beide 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n TV, ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n pooltafel in die leefarea.
Aktiwiteite wat gaste in die area kan geniet sluit gholf, hengel, 'n waterpark, 'n casino en 'n natuurreservaat in, asook die uitstekende Kidds-strand wat net 700 m ver is.
Slaapplek
’n Bespreking by Hennie's Hideout sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Sardine-weg 1270, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hennie's Hideout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Crest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardine-weg 1270, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom