Henties Oases
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Charles W - Des 2023
Algehele gradering
Great stay - great hosts.
Henties Oases se terugvoer
Thank you. You are also always welcome back.
Duane M - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Henties Oases se terugvoer
Thank you. Hope to see you soon again.
Margrit D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Henties Oases se terugvoer
Baie dankie. Julle altyd welkom. Kom gerus weer.
Elna R - Feb 2023
Algehele gradering
Veilige, baie gerielike "home away from home"!
Henties Oases se terugvoer
Baie dankie. Julle ook fantastiese toeriste.
Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê in akkommodasie was beskikbaar.
Henties Oases se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Lawrence M - Jan 2023
Algehele gradering
Visvang-vakansie saam met vriende.
Henties Oases se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Henties groete.
Vicci J - Des 2022
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies.
Ria V - Des 2022
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Henties Oases se terugvoer
Thank you for the compliments. We love keeping our visitors happy and comfy. You also left the place nice and clean and are always welcome back. Hetta and Des.
Tokkie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.
Colin H - Mrt 2022
Algehele gradering
Great accommodation and good value for money.
Lees meerMarisa F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike plek.
Henties Oases se terugvoer
Jammer oor die ongerief. Ons het gesukkel om julle in die hande te kry. Sal n plan maak om dit makliker te maak. Ons was bekommerd dat julle dalk langs die pad staan. Jammer weereens. Ons besoekers is vir ons baie belangrik.
Henties Oases bestuur.
Lensia O - Des 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker.
Henties Oases se terugvoer
Dankie aan al ons waardevolle besoekers. Julle was ook uiters aangenaam. Elke een van julle is in ons harte. Kom kuier gerus weer. Hetta en Des
Ebeth D - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon
Francois A - Nov 2020
Algehele gradering
Uit die boeke!
Henties Oases se terugvoer
Baie dankie. Ons doen ons bes. Alles wat ons kan doen vir ons kuiergaste is vir ons net ń plesier.
Willie S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Die eienaar moet net die klippe voor die deur verwyder, jy kan glad nie kaalvoet daar loop nie. My seun het 'n grap gemaak en gesê die eienaar skuld ons twee houers samboksalf. Verder baie lekker.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nossobstraat 1264, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom