+54
Selfsorg in Hermon

Hephzibah Inn Signature Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2026 tot 12 Feb 2026.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Inkloktyd: Vanaf 14:00.

Uitkloktyd: Teen 10:00. Let asseblief daarop dat 'n fooi gehef sal word vir ongemagtigde laat uitkloktyd.

Skade: Gaste is aanspreeklik vir enige skade aan die eiendom, insluitend beddegoed, handdoeke, meubels, elektronika, borrelbad, swembad, eetgerei en breekware.

Troeteldiere: Geen troeteldiere toegelaat nie.

Rook: Rook is streng verbode binnenshuis. 'n Boete sal gehef word indien rook binnenshuis bespeur word.

Swembad: * Oop van 08:00 tot 20:00.

Kinders onder 12 moet te alle tye onder toesig wees, aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie, geen swembadnet en geen swembadhekke nie.

Besoekers: Geen besoekers van buite word toegelaat nie.

Parkering: Moet asseblief nie op die gras parkeer nie.

Geraasbeleid: Stil ure moet tussen 22:00 en 08:00 nagekom word.

Sekuriteit: Wees asseblief bewus daarvan dat daar sekuriteitskameras in gemeenskaplike buite-areas is.

Bykomende Dienste
Maaltye: Ontbyt en kosmandjies is teen 'n bykomende koste beskikbaar en moet ten minste 48 uur vooruit bestel word.

Benodigdhede: Elke eenheid ontvang 'n gratis sak hout en aanmaakblokkies. Bykomende hout, aanmaakblokkies, ys, fliek-aand peuselhappies en drankies is te koop. Plaas asseblief u bestelling voor u inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0719a291d35c45e03980f62de33b90479aecd4998e23f454b9a716b1b78b38bfb35c20f7f9b0221dd794dab3a89895e9d681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.441443433743 18.961918223652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang