Laingsburg Akkommodasie by Herambi Guest House | LekkeSlaap
+13

Herambi Guest House

72 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Willem Destroo Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Herambi Guest House is 'n huis in Victoriaanse styl wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Deesdae is dit 'n lieflike gastehuis in Laingsburg, die perfekte stopplek op die N1 in die hartjie van die Groot-Karoo.

Herambi Guest House bied 5 unieke en suite-slaapkamers. Al die kamers is toegerus met TV's met DStv, handdoeke, yskaste, mikrogolwe en koffiemaakgeriewe. Die kamers is nie-rook en kinderbeddens is op versoek beskikbaar.

Gaste kan op die veranda ontspan met 'n drankie terwyl hulle die son sien ondergaan of eenvoudig die uitsig waardeer. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en word in die eetkamer voorgesit. Die gastehuis het braaigeriewe vir gaste se gebruik. Gaste kan ook tyd in die gemaklike, gemeubileerde sitarea met satelliet TV deurbring. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers en stryk- en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit tennis en wild- en voëlkyk in.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Herambi Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 14 Willem Destroo Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herambi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Willem Destroo Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmZhMDljLWZjMWItNDU2MS05MTdlLWFlNTFhNWNlZjExOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za