Herambi Guest House
Opsomming van Resensie
Richard M - Apr 2022
Gemiddeld
Overnight stop between Cape Town and Karoo.
Michiel D - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlike kuier in weelderige en statige ou herehuis, baie netjies en skoon.
Amelda B - Mrt 2022
Gemiddeld
Veilige gerieflike skoon verblyf.
Lees meerChristine B - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en rustige nagrus.
Ferdinand G - Feb 2022
Gemiddeld
Personnel friendly and accommodating.
Ralie B - Feb 2022
Gemiddeld
Die badkamer opset ’n probleem.
Llewellyn C - Jan 2022
Gemiddeld
Netjies, stil area.
Marina V - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker rusplek
Esta C - Jan 2022
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en mooi.
Douwlina N - Des 2021
Gemiddeld
Was okay.
Pierre-johan F - Des 2021
Gemiddeld
Vinnig en maklik en netjies.
Werner F - Nov 2021
Gemiddeld
Vriendelik, skoon, veilig en baie mooi.
Benjamin O - Nov 2021
Gemiddeld
Aangenaam
Willie R - Sep 2021
Gemiddeld
Ons het gerieflik gebly en die geriewe was voldoende, maar die ontvangs kan verbeter.
Derick V - Sep 2021
Gemiddeld
Genotvol.
Mariandl P - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige blyplek in klassieke elegante huis.
R J - Aug 2021
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Marina L - Aug 2021
Gemiddeld
Vriendelik gasvryheid.
Madri V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly en sal definitief aan ander voorstel.
Christa V - Aug 2021
Gemiddeld
Aangename plek om oor te slaap. Voertuig en my verblyf baie veilig.
Gerhard S - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker gebly in 'n baie mooi huis!
Maryke G - Jul 2021
Gemiddeld
Goeie diens ontvang.
Karen M - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs by Herambi.
Belinda G - Mrt 2021
Gemiddeld
Stil omgewing. Pragtige huis. Heerlike etes.
Jessica S - Feb 2021
Gemiddeld
Comfortable, clean and safe overnight stay.
Danie N - Feb 2021
Gemiddeld
Goed gemeubileerde en netjiese kamer, maar ontvangs minder as vriendelik en klagte oor lopende toilet nie opgelos.
Adri M - Jan 2021
Gemiddeld
Comfortable and had a good rest.
Rouvierre Howell H - Jan 2021
Gemiddeld
Shower stall with toilet in not ideal for two persons sharing.
Hester U - Jan 2021
Gemiddeld
Ons het in kamer 1 van die lieflike ou geskiedkundige huis oornag. Alles was netjies, skoon en gerieflik soos op webwerf gesien.
Lees meerXander G - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en veilige verblyf.
Collette G - Des 2020
Gemiddeld
Gasvry. Netjies. Pragtige huis.
Marinda H - Des 2020
Gemiddeld
Rustig
Willem V - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike verrassing na 'n lang dag op die pad.
Lees meerKenneth O - Des 2020
Gemiddeld
Skoon, gerieflike verblyf.
Alan M - Nov 2020
Gemiddeld
Overnight stay.
Wiehan S - Nov 2020
Gemiddeld
Die verblyf is perfek vir 'n nag se oorslaap.
Chris V - Okt 2020
Gemiddeld
Was perfekte plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe.
Jan B - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtige ou herehuis.
Lees meerJeff J - Okt 2020
Gemiddeld
Super stop over home.
Johan B - Okt 2020
Gemiddeld
Sien sterre
Len V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie Netjies en vriendelike diens
Willie M - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige antieke atmosveer.
Dee B - Sep 2020
Gemiddeld
Ok for quick overnight stay.
Loni E - Mrt 2020
Gemiddeld
Friendly service. Efficient. But very dirty under beds.
Elize S - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Elaine V - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlike, rustige, stil oornagplekkie vir die reis op pad Kaap toe.
Leon V - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige netjiese skoon plek met lugversorging in kamers vir daar die warm Karoo somer.
Mark M - Des 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike bestemming en route na Kaapstad vanaf Johannesburg.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very convenient destination en route to Cape Town from Johannesburg.
Given the state of electricity supply in South Africa, a generator should be a standard feature, other than that all good.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Gerrie K - Des 2019
Gemiddeld
'n Ideale oorslaap gastehuis.
Joan B - Nov 2019
Gemiddeld
Alles goed behalwe beddegoed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Everything fine except bed linen.
Check in was easy and efficient. The house is lovely and nicely decorated but the big drawback for us was the quality/cleanliness of the bed linen. The white sheets and quilt were grubby, threadbare and stained. One of the pillows on our bed was so grubby we couldn't use it. When I reported this to the only staff member on duty the next morning, she was pretty disinterested.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Adriaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik, netjies en 'n awesome ontbyt.
Lee S - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige gebou.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful building.
Lovely building, big veranda. Staying at Herambi was historically interesting.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jacquelyn A - Aug 2019
Gemiddeld
Convenient stop in a scenic area.
Isabel M - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik, rustig en netjies.
Tinie G - Mei 2019
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
Philip G - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtig, netjies, goed geleë met vriendelike personeel.
Deon V - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige huis, baie vriendelike gasvrou.
Anne-marie V - Mei 2019
Gemiddeld
Baie rustige en gasvrye omgewing.
Pieter N - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlik oornag na 12 ure op die pad.
Reinette H - Mrt 2019
Gemiddeld
Heerlike ontspanne kuier in 'n pragtige, rustige woonplek.
Erin M - Feb 2019
Gemiddeld
Altyd pragtige verblyf en bekostigbaar!
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Always a lovely stay and reasonably priced!
I have stayed at Herambi multiple times, and each time is a joy. The room is clean and you have everything you need. The staff is always super helpful and friendly. I also find that Herambi is one of the more reasonably priced places to stay and it is definitely value for money! While it is affordable, they do not skimp on giving you a lovely stay. We will stay over at Herambi again! Thank you!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Eljo V - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker oornag gerus.
Dalene G - Jan 2019
Gemiddeld
Baie ruim, netjies en gesellig.
Vernon V - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflik oornag.
Mareli S - Jan 2019
Gemiddeld
Bekoorlike en gemaklike oornagplek in Laingsburg.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Charming and comfortable stopover in Laingsburg.
I was very warmly received upon arrival, and the guesthouse has everything you need. Beautiful, high ceilings, lots of space, excellent location (only a few hundred meters from the highway, yet very quiet). Access to the kitchen was a plus. I would definitely recommend Herambi as a stopover location in Laingsburg.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Riaan V - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend! Waarde vir jou geld!
Schalk F - Des 2018
Gemiddeld
Goeie oornagpunt.
Ricky N - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Walter P - Des 2018
Gemiddeld
Dit was baie gemaklik en netjies en het als gehad wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.
Lees meerFiona C - Nov 2018
Gemiddeld
Lovely place - loved the historical feel.
Marie V - Nov 2018
Gemiddeld
Jacob se vriendelikheid en hulpvaardigheid is uitstekend!
Joey S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en skoon, lekker ontbyt.
Dennis M - Okt 2018
Gemiddeld
Great for business travel.
Arista B - Okt 2018
Gemiddeld
Oornagverblyf in Laingsburg oppad huis toe van Seepunt af.
Lees meerHester N - Okt 2018
Gemiddeld
Plek is pragtig reggemaak.
Roelf F - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflike akkommodasie in stil straat.
Susan P - Aug 2018
Gemiddeld
'n Baie gerieflike oornagplek op pad Kaap toe.
Heidi F - Jul 2018
Gemiddeld
Fantastiese, stil, aangename plek. Jacob en sy span is uitmuntend. Kamers is ruim en gerieflik.
Pieter V - Jul 2018
Gemiddeld
Baie aangename huis en kamer, met vriendelike ontvangs, dankie!
Lees meerLorraine V V - Jun 2018
Gemiddeld
Verblyf was ongelooflik!
Karin H - Mei 2018
Gemiddeld
A very nice accommodation.
Rika C - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
De Wet L - Apr 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, kamers netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike personeel.
Desire D - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Hein D - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie mooi gebou en kamer. Ook stil en rustig.
Cecil O - Mrt 2018
Gemiddeld
Ordentlik gewees.
Diako M - Feb 2018
Gemiddeld
Place is neat, staff are friendly.
Michele N - Feb 2018
Gemiddeld
Rustig en salig.
Wouter B - Feb 2018
Gemiddeld
Gemaklik, gerieflik, vriendelike hulpvaardige diens.
Cobus F - Jan 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Jetane C - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.
Karinda B - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik genoeg vir oornagpunt na die Kaap.
Lees meerNoleen M - Jan 2018
Gemiddeld
Excellent.
Imari V - Des 2017
Gemiddeld
Pragtige ou huis.
Isabel M - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelike, bekwame diens
Ivan U - Des 2017
Gemiddeld
Lekker om by Herambi aan te kom na 'n dag op die pad.
Pieter S - Okt 2017
Gemiddeld
Het voldoen aan ons behoefte om net oor te slaap.
Deidre V - Aug 2017
Gemiddeld
Ons was vreeslik beïndruk en het dit baie geniet.
Annerita B - Jun 2017
Gemiddeld
Prentjie mooi!
Karin H - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike diens.
Annelize L - Jan 2017
Gemiddeld
Ons het welkom gevoel en heerlik rustig gebly.
Michelle S - Jan 2017
Gemiddeld
'n Ondervinding.
Mary P - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was 'n besonderse fantastiese kuiertjie.
Chris B - Jan 2017
Gemiddeld
Was 'n genotvolle rusplek vir die aand.
Wilna M - Des 2016
Gemiddeld
Billik in Desember, koel, huislik en rustige verblyf.
Elizabeth V - Des 2016
Gemiddeld
Gerieflik en voldoende oornagverblyf.
Alta K - Des 2016
Gemiddeld
Pragtige kamer, en suite net met tye bietjie ongemaklik omdat dit min privaatheid bied.
Gerhard E - Okt 2016
Gemiddeld
Besonders skoon en netjies gewees in 'n lieflike, opgeknapte ou huis.
Annelien R - Aug 2016
Gemiddeld
Dit was rustig, veilig en aangenaam.
Lees meerAlbertus B - Mei 2016
Gemiddeld
Beautiful little old style Karoo house - warm & friendly!
Elzabe R - Mrt 2016
Gemiddeld
Our stay at Herambi Guest House was a bit sad.
Elize O - Mrt 2016
Gemiddeld
Lekker, maar daar is plek vir verbetering.
Theo G - Des 2015
Gemiddeld
Kan beslis aanbeveel om lekker te rus.
Elsie C - Nov 2015
Gemiddeld
Netjiese eenheid vir oorslaap.
Jacobus G - Okt 2015
Gemiddeld
Ons het die baie geniet.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom