Herb Garden Restaurant & Accommodation
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Herb Garden Restaurant & Accommodation is in Springbok geleë en bied gehalteverblyf met 'n volledige gelisensieerde restaurant op die perseel. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Dié gastehuis het 3 slaapkamers. Die eerste twee slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
'n Kaggel is beskikbaar in die restaurant tydens die wintermaande.
Die kamers is toegerus met komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Daar is ook braaigeriewe.
Die Herb Garden Restaurant bied gaste 'n unieke spyskaart en bedien ontbyt, middagete en aandete.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
MD Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Herb Garden Restaurant & Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap