Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herdershuisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Herdershuisie
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonja A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A
Enkelreisiger

Wat 'n belewenis. Reg vir die wereld met gechargede batterye.

Baie lekker wegesteekte wegkruip plekkie. Ideaal vir net afskakel en wegkom uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad M
Besigheidsreis

Dit was aangenaam.

Dit is bekostigbare verblyf as jy 'n dak oor jou kop soek, met natuur en in 'n rustieke omgewing. Ek het dit geniet en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Besigheidsreis

Stil en perfek vir herlaai na 'n lang trip.

Baie vriendelike gashere. Die huisie is naby aan die dorp en ook ver genoeg om die rustigheid van die plaaslewe te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Gesin met tieners

Knus en gerieflik. Ons sal weer daar kom bly!

Marietjie en Pieter het ons so welkom laat voel. Die huisie is mooi skoon en baie oulik opgeknap en ons het gemaklik en warm geslaap. Die sonsopkoms was prentjie-mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geslaap en gestort.

Die rook-reuk pla net. Ek glo nie mense moet binne vuur maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n lekker plaasomgewing.

Marietjie-hulle was baie gasvry. Lekker gekuier by die braai in die kombuis. Net bietjie gesukkel met die kaart op die website, nie so akkuraat nie, en dis nie so ver uit die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaskuier met mooiste blomme op die voorstoep. Vriendelike ontvangs en gawe eienaars het dit ekstra spesiaal gemaak. Heerlik in die Herdershuisie gebly - goed toegerus, binnebraai spesiaal.

Heerlike rustige blyplekkie op die plaas met mooi plaasdiere om dit ekstra spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short but interesting stay.

The owners are very friendly and forthcoming with local information. The huisie is very sweet, with all that is needed for a comfortable stay, including a proper kitchen and fireplace. There is no WiFi but the cell phone signal is good. We would definitely stay at Herdershuisie again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Herdershuisie.

Ons is mal oor die eenvoud en gerieflikheid van die Herdershuisie. Ons het heerlik gekuier in die kombuis met 'n lekker vuurtjie. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars het uit hul pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem