Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herdershuisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Herdershuisie bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n rustige veeplaas 10 km van Vredendal af.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Daar is 'n onderdakbraai-area en braaigeriewe. Gaste kan ook aan die plaasaktiwiteite deelneem en die plaasdiere besoek indien reëlings vooraf met die eienaar getref is.

Slaapplek

’n Bespreking by Herdershuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Herdershuisie
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 10

Ligging

  • Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herdershuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem