Hermanus 13 on 2nd
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Japie M - Jan 2024
Algehele gradering
Kort maar kon regtig baie lekker ontspan.
Megan C - Jan 2024
Algehele gradering
Perfection.
Belinda D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gesels met Johan. Aangename mense en 'n heerlike ontbyt. Lekker.
Jan J - Des 2023
Algehele gradering
Awesome!
Malinda D - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, vriendelike diens, heerlike nagrus met goeie ligging.
Briaan E - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik baie geniet.
Emil B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie basiese, maar skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was 'n verrassing en beter as wat ons verwag het.
Elsje H - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, netheid en 'n uitstekende ontbyt.
Maria P - Mei 2023
Algehele gradering
Net een nag oorgebly, sal definitief weer daar bly.
Anneke D - Mei 2023
Algehele gradering
Ontspanne, gerieflik en aangenaam.
Trudy B - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut puik, skoon en wonderlike diens.
Wim V - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent
Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie gasvryheid en geriewe.
Hannetjie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir jou geld.
Janine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Desiree M - Mrt 2023
Algehele gradering
I am aready booking for 2024.
Antoinetta B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons wou net oorslaap en wat 'n bederf!
Joe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Te lekker!
Wanda D - Feb 2023
Algehele gradering
Moeitelose gasvryheid, netjiese verblyf en persoonlike aandag.
Lees meerDiane A - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Herman K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Samantha A - Nov 2022
Algehele gradering
Working weekend.
Marsel P - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en heerlike ervaring gewees.
Claudine O - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik en onspannend.
Judy N - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik vir oorslaap.
Maritza V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie P - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming ontvang. Alles in een opgesom, perfekte gastehuis om te bly!
Esthea D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Estelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik, baie vriendelike en gasheer.
Nicole M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring sal dit beslis aan enige iemand aanbeveel sonder om 2 keer daaroor te dink.
Carla M - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Ben V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Loraine S - Des 2021
Algehele gradering
'n Absolute plesier.
André P - Okt 2021
Algehele gradering
First time seeing Hermanus and certainly wont be the last.
Nadine V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim. Skoon. Lekker.
Francois C - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie ongelooflik gewees en ons het dit baie geniet, baie rustig en veilig, eienaar is ook baie behulpsaam gewees en het sommer leka gesels met ons met aankoms.
Gerrie J - Aug 2021
Algehele gradering
Die diens was so goed dat ons na ons blommekyk-toer weer daar aangegaan het.
Tani V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe met baie vriendelike diens en beste waarde vir geld!
Jeromy V - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig, warm en net ’n plesier.
Vanessa W - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Lientjie A - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker stil, naby die berg en see en ’n vriendelike gasheer.
Zania D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf by Hermanus 13 on 2nd.
Scharia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek, so gasvry, gaste kom duidelik eerste!
Deidre P - Feb 2021
Algehele gradering
Pleasant host.
Chrissie B - Jan 2021
Algehele gradering
Gastehuis bestuur vriendelik en hulpvaardig
Michelle H - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal beslis aanbeveel.
Gerhard G - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf in 'n rustige omgewing baie geniet.
Eddie W - Sep 2020
Algehele gradering
Hostess and host was very friendly and we were well received. Room was extremely clean and well equipped with everything.
Enette O - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld.
Blanche K - Des 2019
Algehele gradering
Welcoming and lovely stay!
Waheed M - Nov 2019
Algehele gradering
Will definitely go back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis teruggaan.
Pragtige kamer wat baie netjies was. Die gashere is baie vriendelik en bereid om vrae te beantwoord en te help. 'n Baie huislike gevoel vir die onderneming.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daniel M - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf en die prys is billik.
Juanita S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, baie gasvry en vriendelik.
Bm G - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12