Hermanus At Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het die tydjie by die gastehuis baie geniet.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die klop op die skouer. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te kon huisves.
Tony O - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable but small.
Garry K - Jan 2024
Algehele gradering
We had a great time and will be back.
Jessica D - Jan 2024
Algehele gradering
Average.
Lees meerSamantha S - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Anton W - Nov 2023
Algehele gradering
Decent stay and good B&B vibes.
Hermanus At Home se terugvoer
Hi Anton
Thank you so much for the review.
Apologies for the slow WiFi. I was not there, but we always ensure our guests are aware that they can contact us 24/7 if anything is not 100%. We have fast Fibre internet, modems with UPS, and inverters to keep our internet, WiFi and all security features running, even through load shedding. Sometimes you just have to reboot a modem to get it running optimally again. I think the modem closest to you might have had a problem and then you got connected to one further away from you.
One call and we would have sorted it out in minutes.
Regards, and thank you for staying with us.
Cornelius V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was opwindend.
Theo J - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay.
Linceley K - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Hermanus At Home se terugvoer
Goeie middag Linceley
Baie dankie dat jy tyd geneem het om so 'n vriendelike resensie oor jou verblyf by ons te gee.
Dit was ons grootste plesier om so 'n wonderlike paartjie by ons gastehuis te ontvang.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Trudie
Estelle A - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die gawe boodskap. Dit is vir ons altyd 'n plesier en voorreg om sulke gawe besoekers hier te kan huisves.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Alida K - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, waarde vir geld en heerlike koffie!
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike bookskap. Dit was ons voorreg om julle hier te kon huisves.
Gideon E - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en baie skoon. Vriendelik. Veilige parkeerplek.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie Gideon
Dit was regtig aangenaam om so 'n gawe besoeker hier te kon hê.
Leandra R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, ons kamer het net 'n gemakstoel gekort.
Hermanus At Home se terugvoer
Dankie Leandra, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Amy-lee P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, sielsverfrissend, rustig.
Hermanus At Home se terugvoer
Dankie vir die klop op die skouer. Groot plesier om sulke aangename mense vir 'n kuier te kon hê.
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer is baie goed toegerus, ruim en groot.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die gawe opmerkings. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
George B - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvryheid.
Hermanus At Home se terugvoer
Dankie aan julle vir die kuier.
Dit was vir ons 'n voorreg en plesier om sulke aangename mense te hier te kon hê.
Petronella G - Feb 2022
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik en aanpasbaar.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die klop op die skouer.
Dit was regtig lekker om sulke gawe mense te kon huisves.
Anne-marie D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was presies wat ons gesoek het - 'n skoon, stil oorslaapplek met 'n lekker ontbyt.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike boodskap. Dit was vir ons 'n voorreg om sulke super aangename mense hier te kon hê.
Keith S - Apr 2018
Algehele gradering
Great first impression. Owner very friendly and welcoming.
Hermanus At Home se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay with us. It was our pleasure having you here.
Tersia B - Des 2017
Algehele gradering
Professioneel en vriendelik.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was regtig vir ons aangenaam julle hier te kon huisves.
Elise V - Des 2017
Algehele gradering
Beste ontbyt ooit!
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die klop op die skouer. Altyd ons plesier om sulke gawe, vriendelike gaste te probeer bederf.
Karin V - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Hermanus At Home se terugvoer
Dit was vir ons werklik 'n groot plesier om sulke aangename mense hier te kon huisves. Dankie vir die goeie resensie. Dit is altyd lekker om te weet dat gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Luanne S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en gerieflik.
Lees meerHermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir die klop op die skouer. Dit was ons een groot plesier en voorreg om so 'n pragtige, hoflike familie groepie te kon huisves. Ons hoop julle kom kuier weer.
Peter V - Okt 2017
Algehele gradering
Friendly, clean and service.
Hermanus At Home se terugvoer
Thanks for the positive review. It is our pleasure to spoil such courteous guests.
Harry M - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent value accompanied by very courteous hospitality.
Hermanus At Home se terugvoer
Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting such a friendly couple.
Shodika S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike rustige naweek met die gemoedsrus van heerlike verblyf.
Hermanus At Home se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit is altyd maklik om gasvry te wees wanneer jy die perfekte, vriendelike gaste het. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon huisves.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap