Hermanus Beach Club 65

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hermanus Beach Club 65 is 'n woonstel op die grondvloer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe en die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Die kompleks het 'n swembad met braaigeriewe wat gaste gerus kan benut. Doendinge in die omgewing sluit minigholf, tennis, pluimbal, oefen in die gimnasium en stap op die strand in.

Slaapplek

'n Bespreking by Hermanus Beach Club 65 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hermanus Beach Club 65 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za