Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale View - Beach Front Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 9 Jun 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg.
Tee, koffie, verwarmers, elektriese komberse, swemhanddoeke, 5 beurtkragligte, haardroër en 'n bababedjie word voorsien.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n laat-inklok-fooi van R300 gehef word indien gaste na 17:00 inklok, aangesien die kantore gesluit sal wees.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel en word slegs buite toegelaat.
Maak asseblief seker dat alle besittings, stoep-sambreel, Weber-braai en strandhanddoeke na gebruik elke dag binnegebring word.
Aktiveer asb. die alarm wanneer jy die strandhuis verlaat en deaktiveer wanneer jy terugkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel 10, Whale Rock Estate, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fb01f680fe7ac49a3c9f6318a5c4f6c0c55a7b55355e44508ce02f168c858bbaf12bdc9206e7a154fc54025756cfed746b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 025 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 10 Whale Close Whale Rock Estate, Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.436717203159 19.219646261798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem