Hermanus Whale View - Beach Front Cottage
Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel 10, Whale Rock Estate, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 700R1 485 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hermanus Whale View - Beach Cottage is 'n huislike selfsorgkothuis op die Whale Rock Estate net 3 km vanaf Hermanus se middedorp af. Dié kothuis is slegs 20 m van die see en en bied 'n panoramiese see-uitsig.
Die kothuis is stylvol versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en 'n dek.
Die eerste slaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan met die geluid van branders aan die slaap word en 'n koffie in die bed met pragtige uitsigte geniet. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n tuinuitsig. Die kamer maak gebruik van 'n badkamer oorkant die gang wat 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak het. Daar is oorgenoeg kaste en linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n koffiemasjien, eetgerei, breekware, potte, panne, 'n elektriese oond, vierplaatstoof, 'n gas opsie, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Gaste kan 'n pragtige uitsig vanaf die L-vormige bank in die sitarea geniet. Daar is 'n 43" platskerm-TV met 'n DStv-pakket en vinnige, onbeperkte WiFi. Die kothuis het 'n omskakelaar. Daar is 'n stoep met 'n panoramiese see-uitsig en Weber-braai, gaste sal ook walvisse hier sien in seisoen. Die stoep het ook 'n piekniektafel waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.
Die landgoed met 'n soutwaterrotspoel, 'n vlak swembadjie, muurbalbaan, voetslaanpad op die strand en 'n muntaangedrewe waskamer. Daar is 2 gratis parkeerplekke langs die kothuis, asook 'n gasteparkeerplek. Die landgoed het 24 uur-sekuriteitswagte, patrolleerdienste en elektriese omheining. Daar is ook 'n alarmstelsel in die kothuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Hermanus Whale View - Beach Front Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Jaar gelys 5
Ligging
- Whale-singel 10, Whale Rock Estate, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Whale View - Beach Front Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel 10, Whale Rock Estate, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom