Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heroldsbay @ the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Heroldsbay @ the Sea is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Heroldsbaai. Dit is ideaal vir óf 'n romantiese wegbreek óf vir 'n klein gesin aangesien dit net 100 m van die strand af geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelmatras, terwyl daar 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is met 'n lugbraaier, induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Langs die bed is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek wat dit die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie maak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is 'n omsetter sodat die woonstel nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Heroldsbay @ the Sea sluit in:

Koninggrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Heroldsbay @ the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dinkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heroldsbay @ the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8162e5625a517ca9a0a1a3b9e95fa824acf12d854dd9b11f6d2e9b808adbdf0b9bd371d1edd3711b8a0fece82fa5af8bcbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 84 Rooidraai Street The Heroldsbay 510 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053340146814 22.391162684419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem