Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's Haven

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Heron's Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow.

Hierdie was nou waarde vir geld! Alles wat jy nodig het, hetsy vir 'n vinnige oorslaap, of 'n week om uit te rus, is in die ruim eenheid. Die gawe en uiters behulpsame gasvrou het dit vir ons tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin C
Saam met vriende

Pleasant and relaxing.

A very pleasant stay with good bird watching but the southeaster was fierce.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat n juweel. Beslis aanbeveel vir almal.

Heerlik gebly! Fantastiese plek. Alles perfek en nog beter as advertensie. Sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was uit die boonste rakke.

Hi, dit was baie lekker en veilig en stil ook. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Bekommerd oor netheid en diens aangesien hierdie twee aspekte belangrik is vir my. Hoop julle het lekker gekuier.

Heron's Haven
Aggi G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aggi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and tranquil.

Lovely location with a convenient mooring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Thank you. It was a pleasure accommodating you.

Heron's Haven
Robin B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B
Enkelreisiger

Relaxing on the water's edge.

Lovely spot and the host was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Thank you. Hope to see you again in the future.

Heron's Haven
Roy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A
Saam met vriende

A wonderful stay with the most friendly, accommodating host.

What a little gem! Heron's Haven is the perfect venue for a quiet getaway or, as in our case, a one-night stopover. The host was wonderful and very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Roy, hope you can stay longer next time and enjoy the West Coast. Thank you.

Heron's Haven
Debbie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most peaceful and tranquil place to stay.

What a lovely place with beautiful views and tranquility. Erna is a very friendly and welcoming host and made us feel wonderfully comfortable. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Debbie, so happy you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in the future. Thank you.

Heron's Haven
Paul F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul F

Heerlik gekuier en ontspan, oulike plekke met mooi uitsig en stil.

Ons het heerlik gekuier, lekker ontspan. Stil omgewing, veilig en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K
Saam met vriende

Mooi uitsig oor die rivier.

Die plek is skoon en netjies. Erna het uit haar pad gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E

Rustig reg langs rivier.

'n Tweeslaapkamer- en twee badkamer eenheid onder eienaar se huis. Baie goed toegerus met 'n buitebraai. Veilige parkering. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Het tydjie daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit on the estuary.

Well equipt and neat, having solar is a big plus. Erna made us feel very welcome, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

Ongelooflik ontspanne en rustig.

Baie gasvrye eienaar, netjiese plekkie en verseker gaan ek weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watery bliss.

Perfekte ligging teen die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Sanet, so bly julle het dit geniet. Volgende keer is ek op solar.

Heron's Haven
Steven W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier!

Ons kan hierdie juweelplek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie goed toegerus, baie veilig, skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het vir heerlik kuier en ontspan. Uitstekende verblyf waar ons kon "batterye" laai vir 2023. Ons was 3 weke daar en het elke minuut geniet! Die eienaar, Erna, verstaan die kuns van gasvrou wees baie goed. Sy is vriendelik, baie behulpsaam en stel haar gaste bo haar eie belang. Sy stap regtig meer as die ekstra myl vir haar gaste! Daar is regtig niks waaroor ons kan kla nie - alles was net perfek! Baie dankie Erna! Heron's Haven is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V
Enkelreisiger

Ongelooflike plekkie.

Woorde kan dit nie beskryf nie. Ongelooflike plekkie. So stil, netjies en rustig. Die eienaar is 'n awesome mens. Erna gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel. Sal geen ander plek oorweeg in die toekoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Baie dankie, Joggie. So bly jy het die ware Heron's Haven ondervinding gehad. Hoop ons sien mekaar weer in die nuwe jaar.

Heron's Haven
Christal M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning wegbreek.

Fantastiese plekkie. Alles en meer wat 'n mens nodig het. Die gasvrou is baie behulpsaam. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Baie dankie, Chantal. Hoop julle kom geniet die weskus weer in die toekoms.

Heron's Haven
Chardon L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chardon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek ooit.

Dit was baie aangenaam. Die plek is baie netjies. Die gasvrou is vriendelik en sy gaan uit haar pad om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dit is regtig "a home away from home" met al die perks van die mooiheid van die area. Hulle het ook opgegradeer so die plekkie is nog mooier as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Chardon, julle was heerlike gaste. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier om hierdie deel van die Weskus te verken.

Heron's Haven
Sune M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie wag om weer te gaan nie.

Absoluut amazing. Ons was goed verwelkom en het onmiddelik tuis gevoel. Sal definitief baie gereeld gaan. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house is very neat and spacious for 2 people. Being on the water is always a bonus.

The owner Erna was very helpful and kind, always checking if we were ok and need anything. It was a bit windy and cold so we were indoors most of the time when we were there. We shall definitley go back in the summer to enjoy some fishing and some relaxing outdoors. Overall I recommend Heron's Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het met 'n besonderse ligging.

Lekker ruim, skoon en goed ingerig en 'n gasvrou wat uit haar pad sal gaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die uitsig op die rivier is iets besonders en skep 'n lekker vakansie gevoel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourista D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourista D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige en heerlik ontspannende verblyf.

Eienaar, Erna Lehy is baie gasvry en vriendelik. Haar inligtingsboek help enige gas om sy voete te vind in die omgewing en presies te vertel van al die besienswaardighede in die omgewing wat jy kan besoek. Ek beveel Heron's Haven beslis aan enigiemand wie vakansie wil hou in die Weskus, sentraal geleë om na al die naburige dorpe ook te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Kan nou nog nie die wonderlike weer tydens julle besoek glo nie.

Heron's Haven
Theunis D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, stil omgewing en pragtige ligging.

Die gasvrou was vriendelik, baie behulpsaam en uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die woonstel was goed ingerig en alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Baie dankie, Theuns. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek is bly julle het veilig gery.

Heron's Haven
Marié V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer op die oewer van die rivier.

Eenheid is toegerus met als wat jy nodig het en die pragtigste uitsig. Baie dankie Erna vir al die gesels en vriendelikheid. Ons sal weer kom en Heron's Haven beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Liewe Meg
Dit was heerlik om sulke lekker gaste te hê. Baie dankie.

Heron's Haven
Christo B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkomodasie het uitstekende ligging en is die eienaar ongelooflik gasvry en vriendelik.

Heron's Haven word ten sterkste aanbeveel vir ’n heerlike blaaskans met asemrowende uitsig. Dankie Erna vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Baie dankie, Christo. As jy buite seisoen kom kuier, belowe ek jou, is die prys herlwat beter. Veral met bly 4 dae, betaal vir 3!

Heron's Haven
Philip V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon eenheid.

Die eenheid is skoon en netjies en het alles wat jy benodig. Baie lekker teen die water ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlie D
Gesin met klein kinders

Was daar slegs vir een aand op toer.

Dit was skoon baie netjies en baie gemaklik met die vriendelikste eienaar. Lekker geselsies gehad. Was verseker spyt dat ons net vir een aand daar was maar sal defnitief weer soontoe gaan. Asook almal aanbeveel om soontoe te gaan. Uitsig is vreeslik mooi. Het privaat gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

So bly julle het dit hier geniet. Altyd welkom terug. Die blomme is nou uit en die wêreld hier rond lyk pragtig.

Heron's Haven
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid vanself met 'n uitstekende ligging op die water.

Baie gerieflike akkommodasie vir 2 persone met alles wat 'n mens nodig het, insluitend 'n uitsonderlike, vriendelike gasvrou. Toekomstige planne met 'n beskutte ingeboude braai gaan die verblyf verder verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theu V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met pragtige uitsig.

Pragtige uitsig oor die kanaal en Bergrivier. Rustig en stil met die die watervoëls op jou voorstoep. Prysgewys baie lekker. Die badkamer is vir die vrou te klein, maar ek het geen probleem gehad nie. Die WiFi was baie swak, meeste van die tyd geen internet gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Ek is bly dat julle kon ontspan. Planne vir 2021 is juis 'n ekstra kamer met 'n inloop stort en ingeboude braai. Ons eenheid behoort dan oorgenoeg ruimte te bied.

Heron's Haven
Josephine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a peaceful weekend and the weather played along nicely. Wonderful view and very peaceful atmosphere. Place was very clean and I would recommend it to anybody.

I would recommend it to all my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Josephine, Thank you for your positive comments. We appreciate the support and hope we will see you again in the future.

Heron's Haven
Leonie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Stil, rustig, gerieflik en gemaklik!

Ons het 'n baie aangename oorslaap gehad by Heron's Haven. Die plek is ideaal vir 2 persone, alhoewel ons volwasse seun nie enige klagtes gehad het oor sy nag op die dagbed in die woonkamer nie. Daar is 'n mooi uitsig oor die kanaal en Bergrivier, en baie goeie voëllewe (die rede vir ons besoek).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Liewe Leonie, ons is bly julle het lekker gebly.
Ek sou dit waardeer as u my kan laat weet waar ons kon verbeter het wat betref netheid en ligging sodat ons dit kan aanspreek in die toekoms.

Heron's Haven
Andries D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike eenslaapkamer-selfsorgwoonstel in Port Owen met puik ligging teenaan water.

Baie gawe eienaars wat uit hulle pad gaan om mens tuis te laat voel. Ligging op water puik met wonderlike uitsig oor kanaal en Bergrivier. Baie geskik vir watersport soos kajakroei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Andries, ons is so bly julle het lekker gekuier. Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Heron's Haven
Delicia B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Fantastic value for money and perfect location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Fantastiese waarde vir geld en die ideale ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W
Enkelreisiger

Tranquil, food for the soul.

I enjoyed my stay, and with the hospitality of Erna, and welcome, how different. The unit was excellent, and with attention to detail, not often expected, hairdryer, Magneto standby light (for load shedding), shower gel etc., to name but a few. Will definitely book shortly and enjoy the West Coast as an undiscovered gem in the Western Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Gesin met tieners

Amazing location with easy access to the main river. Ideal for a couple with 1 teenager or 2 small kids. Clean and neat.

The owners are very hands on and friendly. Nothing is too much effort. For me, the only down side is the Weber braai, I would prefer to be able to make a wood fire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Nicky, we agree about the Weber braai. Hope to build a braai downstairs in the very near future.
Thank you,
Regards, Erna.

Heron's Haven
Ingrid L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Supermooi, prachtig gelegen!

Heel vriendelijk ontvangst, alles tip top in orde, leuke tips om streek te verkennen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf vir 2 persone.

Ons is baie vriendelik deur Erna ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die huis is pragtig geleë met uitsig oor die Marina. Ons sou dit waardeer het as daar melding gemaak was dat die verblyf wel privaat is, maar dit is deel van die huis waarin die eienaars bly, net die onderste gedeelte is 'n vakansiewoonstel. Die parkering van voertuie moet ook vooraf bespreek word met die eienaar aangesien hulle voertuie en ons voertuig almal agtermekaar geparkeer word in die pypsteel. Die eenheid is pragtig en baie netjies. Die slaapgeriewe was miskien geskik vir 4 volwassenes, maar die badkamer was beslis nie geskik vir 4 volwassenes nie. Dit is baie klein en beknop. Dit moet regtig in ag geneem word wanneer besprekings gemaak word. Daar is nie 'n leefarea indien meer as 2 persone daar moet bly nie. Ek glo vir 2 persone behoort dit baie goed te werk. Ons het egter lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Adri,
Ons probeer presies aanbied wat op die foto's is. Ek haal aan uit die algemene inligting:"Heron's Haven is op die grondvloer geleë, onder die eienaar se hoofhuis." Ons badkamer is klein, maar ons moes ongelukkig hierdie spasie opoffer om groter leefarea te bied. Ek het ons inhoud gewysig sodat dit nie net op die foto's sigbaar is nie, maar ook in die beskrywing. Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Groete,
Erna

Heron's Haven
Christopher B H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher B H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was kort want ons het net oorgeslaap, maar die posisie langs die kanaal was pragtig en die akkommodasie baie gerieflik.

Ons gasvrou was baie vriendelik en sy het ons baie goed ingelig oor die omgewing, waar om te gaan blomme kyk, asook die beste plekke om te gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Chris
Hopelik het julle kort besoekie vir julle gewys hoe baie daar is om te sien hier aan die Weskus. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Erna

Heron's Haven
Lorna R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en mooi uitsig.

Lekker gebly en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Lorna en Robbie
Hoop julle reis verder was lekker. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Heron's Haven
Kobus E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Enkelreisiger

Soos om by vriende te kuier.

Dit was alles wat beloof is, en méér. Gasvry, netjies, kwaliteit (heerlike bed!), goed, volledig toegerus. Ek kom beslis terug. Die eienaars is die kersie op hierdie koek - pragtige mense wat jou tuis laat voel, maar jou ook jou spasie gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgeslaap en pragtige uitsig.

Goeie plek om oor te slaap terwyl mens die area verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Frik,
Bly julle kon lekker oorslaap. Sou net graag wou hoor waar ons kon verbeter het in terme van waarde vir geld, ligging en veiligheid. Voorstelle is altyd welkom.
Groete,
Erna

Heron's Haven
Anina S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en alles wat nodig is is in die eenheid.

Dit is die regte plek om te bly vir 'n paartjie wat graag die duisende trekduikers wil dophou wat soggens en saans verbyvlieg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Anina en Christie,
Ons is bly julle het ons natuurskoon so baie geniet. Jammer die weer was 'n bietjie koud!

Groete
Erna

Heron's Haven
Stephan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan L
Besigheidsreis

Rustigheid.

Goed toegeruste akkommodasie wat aan alle verwagtinge voorsien. Netjies en pragtige uitsig oor die marina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Stephan,
We are glad that you enjoyed your stay. We appreciate knowing how we could improve our service as well as safety to ensure a better experience for our future guests.
Thank you,
Erna

Heron's Haven
Ericka V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V
Enkelreisiger

Lekker gerieflike selfsorg-eenheid, netjies en vriendelike personeel.

Kan Herons Haven vir seker aanbeveel. Lieflike skoon, netjies eenheid, veilige parkering, vriendelike perseel, op die oewer van Port Owen, sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Ericka,

So bly dat jy lekker gekuier het. Hoop om jou weer by ons te kan verwelkom.

Groete,
Erna

Heron's Haven
Jannie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Uitstekend.

Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Jannie,

Ons is bly dat jy jou kuier geniet het. Ek kan hoor Greg het goed na jou omgesien in my afwesigheid.

Groete,
Erna

Heron's Haven
Loraine F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring. Voel tuis.

Verblyf uitstekend. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Loraine
Ons is bly julle het lekker gekuier. Miskien kruis ons paaie daar in Namakwaland in September.

Heron's Haven
Marieta F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Gemaklike, netjiese plekkie! Sou graag langer wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Marieta
Julle is enige tyd welkom, want daar is nog baie om te sien hier op die Weskus. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Groete
Erna

Heron's Haven
Pieter L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gewees. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Pieter
Ons is bly julle het julle besoek geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Erna

Heron's Haven
Stefan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and informative service.

Clean and comfortable accommodation with some minor improvements recommended to hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Stefan,

Thank you for your suggestions. We appreciate them. We hope that your stay was enjoyable.

Warm regards
Erna

Heron's Haven
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie ruim en skoon. Goeie fasiliteite en op die water.

Erna is 'n ster - baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is groot en netjies. Teenaan die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Johan
Ons is so bly dat jy jou tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering!

Groete
Erna en Greg

Heron's Haven
Erika G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar het ons baie welkom en tuis laat voel.

Die woonstel is ten volle toegerus. Daar is niks wat ek sou wou byvoeg nie. Die woonstel is pynlik netjies en ruim en ons het regtig baie lekker ontspan. Ons gaan binnekort weer terug daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Erika en Arno, ons het julle besoek terdeë geniet en is bly julle het lekker gekuier. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Baie dankie
Erna en Greg

Heron's Haven
Francois C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir liggaam en siel.

Ons gasheer en gasvrou het ons tuis laat voel! Die ligging is onverbeterlik! Die eenheid was onberispelik! Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak! Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Beste Francois
Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons woon reg langs die water, maar het nie geweet van net ingooi om harders te vang nie. Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Erna en Greg

Heron's Haven
Elize V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Was asemrowend.

Die netheid van die plek is uitstekend en die ligging is asemrowend. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Liewe Elize,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het jul verbyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Erna

Heron's Haven
Ruth S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly welcome on arrival, excellent stay, great value for money.

Heron's Haven was an awesome experience. We had warm welcome on arrival with sufficient information provided about the local sightseeing. The space is neat and tidy with all essentials required for cooking and dining. We enjoyed the tranquillity as well as the visits from the local birds and tortoises, with beautiful picturesque early mornings and evening sunsets. This is definitely a destination to unwind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en vriendelike verwelkoming met aankoms, uitstekende verblyf, goeie waarde vir geld.

Heron's Haven was 'n wonderlike ervaring. Ons was baie goed verwelkom met aankoms met voldoende inligting oor die plaaslike besienswaardighede. Die spasie is netjies met alle noodsaaklikhede vir kook en eet. Ons het die rus geniet, sowel as die besoeke van die plaaslike voëls en skilpaaie, met pragtige, skilderagtige sonsopkomste en sonsondergange. Dit is beslis 'n bestemming om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's Haven se terugvoer

Dear Ruth,

Thank you so much for your lovely comments. Our local priest always says " a weekend on the West Coast is a foretaste of heaven". We hope to see you again in the future.

Warmest regards
Erna

Heron's Haven
Vanaf
R1 875
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 875
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-Oos 112 B, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0g4zbxZPBwjkxSQj8aDr1T0mWSUR3IoWhCsvJeCqZUuLC6LYV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag, vir 5 mense 54 5 1 5 112 B Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.789420543646 18.154019580951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem