Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Heron's View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizzie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzie S
Gesin met klein kinders

Knysna is 'n pragtige dorp!

Ek sou nie die verblyf aanbeveel vir 'n familie met kinders onder 16 nie. My kinders het vas gedruk gevoel omdat ons nie wou hê hulle moet raas nie, aangesien die buurt so stil was en die eienaars reg bo ons gebly het. Daar was op die webtuiste gesê geen rook/vaping in die huis nie, wat ons verstaan het. Maar toe ons daar kom, was ons ook nie toegelaat om buite te rook/vape nie. Ek sou voorstel dat dit as "no smoking on property" soos in die huis aangedui word op die webtuiste. Ons wou graag die uitsig geniet, maar ongelukkig het ons ongemaklik gevoel met ons kinders wat buite wil speel. So het ons letterlik net daar geslaap, wat 'n jammerte was aangesien ons duurder betaal het as vir al ons ander verblyfplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heron's View se terugvoer

Hi, I'm sorry that you didn't enjoy your stay.
What a shame that you chose a listing described as 'tranquil' and then didn't appreciate the quiet.
We host many families and often welcome return visitors, some with children even younger than your own.
Heron's View has many attractions, including the spacious garden and scenic patio. I'm sorry that the need to smoke and vape prevented you from enjoying this.
Wishing you happy future holidays.

Heron's View
Gerriline F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerriline F

Sal beslis weer by Heron's View bespreek.

Netjiese plek in 'n veilige area. Daar is 'n mooi uitsig vanaf die stoep oor Knysna en die plek is goed toegerus met alles wat mens moontlik nodig kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met vriende

Beautiful, quiet surroundings. Accommodation is neat and tidy.

Will definitely go back for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence M
Besigheidsreis

Privaat en stil, veilig en goed toegerus.

Eenheid is besonder ruim teenoor die normaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus.

Die huis is is baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie lekker firepit buite met besonderlike uitsig. Die eienaars was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgewood-keeromstraat 19, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8634d0ace0361c03028c0783050f85b3913a5981562673f6cd538f7b5184d85842c1cf58f5aec0abdc51909102c5ade3066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Ridgewood Close Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062171863115 23.027026162384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem