Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgewood-keeromstraat 19, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 775 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Heron's View is 'n ekovriendelike grondverdiepingwoonstel wat deur sonkrag aangedryf word. Dit het 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer in die noorde. Aangesien dite woonstel in Brenton on Lake geleë is, is gaste net 15 minute se ry vanaf alle geriewe en besienswaardighede in Knysna af.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, genoeg kasspasie en skuifdeure wat na die tuin met 'n uitsig oor die strandmeer lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Daar is nog 'n aparte toilet en 'n buitestort met koue water.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2 induksieplate, 'n mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Boeke, speletjies en kombersies word voorsien vir gaste wat binne wil kuier.

Die lugtige sitarea het stapeldeure wat na 'n gemeubileerde stoep lei. Die stoep het 'n mooi uitsig, gasbraaigeriewe en 'n vuurput.

Slaapplek

’n Bespreking by Heron's View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Heron's View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 10

Ligging

  • Ridgewood-keeromstraat 19, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heron's View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgewood-keeromstraat 19, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8634d0ace0361c03028c0783050f85b3913a5981562673f6cd538f7b5184d85842c1cf58f5aec0abdc51909102c5ade3066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Ridgewood Close Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062171863115 23.027026162384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem