Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibberdene River Resort Unit 98

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Hibberdene River Resort, Chalet 98, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hibberdene River Resort Unit 98 is 'n unieke, vreedsame vakansiehuis in 'n pragtige, veilige oord stapafstand van die strand af.

Dié eenheid staan op 'n heuwel en bied slaapplek vir 6 mense. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n patio. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n rusbank wat oopvou om 'n enkel-, dubbel- of koninggrootte-bed te vorm. Daar is 'n stort-oor-bad in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, koffiepot, mikrogolf, en broodrooster. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DVD-speler en DStv. En die patio het 'n piekniekbankie en braaigeriewe.

Besoekers kan heerlik ontspan in die veilige, parkagtige tuine met volop voëllewe en selfs visarendneste naby die oewer. 'n Salige omgewing wat ideaal is vir 'n wegbreek.

Die oord bied ook heelwat vir gesinne: kinders kan fietsry, daar is tennisbane, 'n omheinde swembad, kinderswembadjie, putt-putt-baan, speelgrond, en selfs 'n veerpyltjiebord in die saal. Die wasmasjiene in die waskamer werk met munte en skoonmakers is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibberdene River Resort Unit 98 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Hibberdene River Resort Unit 98
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoofstraat, Hibberdene River Resort, Chalet 98, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hibberdene River Resort Unit 98 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Hibberdene River Resort, Chalet 98, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZDllMjQ2LTNiZjYtNGI5MS1hMjRmLWRjM2ExYzY2NzgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 Main Road HIbberdene River Resort, Chalet 98 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.579775291077 30.566459298134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem