Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibbers on the Beach Unit 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Hibbers on the Beach Unit 4
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cinda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinda R
Gesin met tieners

Baie rustig met 'n asemrowende uitsig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J
Gesin met klein kinders

Ek was daar vir 8 dae en dit was te min dae.

Dit is wonderlik om so naby aan die strand te wees, sal ek sê die strand is jou voor tuin. Al was die strande nou gesluit kon ons nog steeds op die strand gaan en die branders geniet. Daar is 'n poel wat baie lekker is vir kinders wat met die gety vol gemaak word. Ons is baie lief vir die Suidkus van KZN en die was voorwaar een van die lekkerste plekke waar ons nog tuis gegaan het. Sal in die toekoms weer daar wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farida M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farida M
Gesin met tieners

Very pleasant and peaceful place.

We had a very pleasant, peaceful and relaxing stay. The place is very beautiful, clean and well equipped. Most beautiful sea view from the bedroom and the balcony. My family and I had an enjoyable stay and will definitely recommend this place to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Gesin met klein kinders

Epic. Fabulous.

Exceeded all of my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik.

Kan enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lewer nie diens waarvoor jy betaal nie.

Wag nog steeds vir ons deposit na 2 weke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibbers on the Beach Unit 4 se terugvoer

Hi Natasha, As discussed telephonically with you the unit is a Non-Smoking unit. The deposit is being withheld as agreed by you to cover the extra costs charged by our cleaners to remove the smell of cigarette smoke from the interior of the unit.
The unit is on the first floor and is equipped with an alarm system linked to armed response. Both entrances have a security gate. The roadside of the complex is walled with an electric gate and there is a security guard who patrols the unit from approx 5pm each night. What other suggestions do you feel would make it more secure?
Our cleaners do a deep clean the day before or morning of check-in. All linen is freshly washed, fridges are cleaned and sanitized as well as bathrooms.
We did have problems with the DStv. As soon as I was made aware of the fact that the signal had gone off I made every effort to contact DSTV and have it sorted out. Due to the area etc being on the coast every now and again there is a signal issue but this is very quickly rectified once I am notified. From my side, it was all activated from the day before you checked in.
It is a self-catering unit 2 meters from the beach with direct access and beautiful sea views. You can sit on the patio watch children on the sand and hopefully see dolphins, without binoculars, playing in the waves overlooking what is almost a private beach. It comfortably sleeps 8 people for between R1250.00 - R1800.00, depending on time season.
Personally, I feel this review is incredibly unfair especially after the fact that due to you having tyre issues on your way to the unit and not being able to check in on 1st day I kindly allowed you to stay an extra night completely free of charge. I consider this to be great customer service.

Hibbers on the Beach Unit 4
Rosa C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa C

Absoluut uitstekend.

Was baie verras met die plek en ligging. Het ons behoeftes 100% gepas. Sal baie beslis in die toekoms weer daar probeer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D
Saam met vriende

Ons gaan see toe.

Dit is 'n lieflike huis reg op die see. Heerlike groot stoep met ingeboude braai, waarop ons lekker kon kuier en kyk na die walvisse en dolfyne wat in die see speel. Die hoofswemstrand is +-1km se stap op die strand. Dit het nie gepla nie, reg voor ons was 'n getyswembad en oorgenoeg plek om te swem, amper soos 'n privaat strand. Die slaapkamers was netjies, ruim en goed belig. Net een kamer het nie 'n see-uitsig nie. Die kombuis het alles wat nodig is, kort dalk net 'n tuimeldroër. DStv was opsioneel, maar ons het dit nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 994, Mariner Mews, Eenheid 4, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYmRjYmEwLWI4NjUtNGVkOS05N2ZmLTg0NjRjYjYyMmI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Barracuda Boulevard 994 Unit 4 Mariner Mews 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.573643 30.576485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem