Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Garden Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jakkie en Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Hibiscus Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
André D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir ons behoeftes. Ons kom weer.

Baie gul ontvang deur die gasheer en gasvrou wat ons onmiddelik tuis laat voel het. Baie dankie aan 'n baie vriendelike, bedagsame en gasvrye gasheer en gasvrou; ons waardeer dit opreg. Die eenheid is ideaal geleë in 'n rustige omgewing, voldoen aan al ons behoeftes en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz O
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goed geleë en 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid. Rustige omgewing, goed geleë vir besigheid of vakansie in Stellenbosch, Somerset-Wes en omliggende omgewing. Ek sal verseker weer hier bespreek. Dankie Jakkie en Franci vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibiscus Garden Cottage se terugvoer

Hallo Mauritz,

Baie dankie vir jou mooi woorde en ondersteuning.

Ons is so bly om te hoor dat jy jou tydjie in die Hibiscus Tuinwoonstel geniet het.

Jy was 'n voorwaar gemaklike gas. Jy is altyd weer welkom.

Beste groete,

Jakkie en Franci

Hibiscus Garden Cottage
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf86850f630d52f430f1dd63d5d10e820ace17e80bbb82a74176e5c6a08e3d5b9f8d79572744b624ffba48e239eda15d041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 220 Irene Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052480387069 18.829879938048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem